Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16054 resensies.
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Arumvale Country Retreat"Swellendam is 'n pragtige dorp met mooi historiese geboue en ryk geskiedenis. Mense is baie vriendelik!"
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Zeezicht Oceanfront"Die area waar Zeezicht geleë is en naasliggende De Kelders is 100% aanbeveelbaar."
Moorreesburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Cottage 1 - "Ertjiebos Cottage""Gaan besoek die Koring Industrie Museum. Baie goed versorg en beskik oor die geskiedenis van graan in SA. Besoek ook Moorrees Koffiewinkel. Waar vars brood en heerlike koffie beskikbaar is."
"As jy die mees Suidelike punt van Afrika gaan besoek. Doen moeite om op te lees oor Afrika en sy groot bergreekse. Besoek die vuurtoring en gaan kyk na die verskillende wêreldvuurtorings. Besoek die vleilande rondom Agulhas."
Vermaaklikheid, Ontsnap Uit Kaapstad
Thorn & Feather"Dit is 'n dorpie met baie potensiaal. Ongerep en opreg."
"Mooi landelike dorp met 'n baie rustige atmosfeer. Nie verniet dorp van die jaar gewees nie."
"Greyton is well known to us as we have had family who used to live there. Good hiking and other attractions nearby."
"Love this place. Did a walk on the board walk in the pouring rain and a smashing wind. The sea was just one big mess, but the energy flow, made me feel so special. This is the tip of Africa at its best"
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Faodail Guest House"Dit is baie stil in die aand, net iets wat ek nodig gehad, net die stilte."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
The Bean Tree"Die rustigheid kruip in jou siel in tot in so mate dat jy nie kan help om 'n bietjie daarvan weer huis toe te vat nie."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
The Whale on Main B&B"Man, 'n skoon stad en die oudorp is fantasties instand gehou. Geen slaggate nie, kan jy dit glo. Daar is so baie om te sien en ook kuierplekke. Die strand is 'n Blouvlagstrand. Jy kan sien hier is vooruitgang en die mense is trots op hulle stad, nie soos bo in Gauteng nie."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Huisie op die Koppie"Ons is mal oor Gansbaai. Sal altyd weer en weer terugkom. "