Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15801 reviews.
Struisbaai, Escape From Cape Town
Old Cape Last Trading Post"My gunsteling seebestemming, strand is baie veilig en baie restaurante om van te kies. Vriendelike dorpie."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
83 Dassen Island"Yzerfontein is 'n pragtige plek en bied uitstekende naweekontspanning."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Whale n Daisy"There is no other place with as many beautiful people as St. Helena Bay. Living there or visiting is worth every second. A true West Coast treasure like no other."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing"Dis die vakansiebestemming van 'n leeftyd, ontspanne atmosfeer, en asemrowende natuurskoon."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Fijnbos Manor"Rustige dorpie, ideale sentrale ligging om die Overbergkus vandaar te verken, met addisionele voordeel van kort reistyd na moderne inkopiesentrums in Somerset-Wes, of Kaapstad, of wynkelders."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Zeehuijs"Dis fantasies maar die windjie kan ysig raak saans of op koeler dae."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Lekkerus @ 144"Ek persoonlik geniet dit om akkommodasie te bespreek in Kleinmond.Dis nie ver om te ry en ek hou net van die omgewing en die strand daar."
Greyton, Escape From Cape Town
Die Markhuisie"Pragtige plek met pragtige mense! Een van daardie plekke wat 'n mens weer en weer na wil terugkom."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Zeezicht Apartments"Dis 'n pragtige dorpie met baie vriendelike mense en ek het nog nie beter vis en tjips geëet as dié op die kaai daar nie!"
Barrydale, Escape From Cape Town
The Karoo Moon House & Cottage"We would highly recommend The Mez Karoo Kitchen for dinner."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Dis mooi en rustig, dalk vir ouer mense, ons is 30 en was maar verveeld. "
Pearly Beach, Escape From Cape Town
28 on Twist"Pearly Beach has my heart. Best holiday destination in the WC."
Hermanus, Escape From Cape Town
40 on Main Self-catering"Lots to do especially if you enjoy walking and hiking."
Swellendam, Escape From Cape Town
Mountain View Swellendam"A place where strangers become friends."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Blueberry Hills Self-catering Apartments"Lekker stil en rustig. "
Malmesbury, Escape From Cape Town
De Gunst Guest Farm"Lovely, clean environment. Met all requirements."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Krakadouw Cottages"Kan nie wag vir Desember wanneer ons weer daar gaan uitspan nie en ons monde water al vir die waterblommetjiebredie by die padstal in Clanwilliam."
Worcester, Escape From Cape Town
Eleazer @ Lyons Street"Nothing to change in Worcester, wonderful place. "
Struisbaai, Escape From Cape Town
Rus 'n Bietjie"Alhoewel Struisbaai 'n ongelooflike bestemming is, het ek die rustigheid van Agulhas meer geniet."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Brandy's Beach House"Bettysbaai is 'n ideale bestemming tussen see en berg. Pragtige swemstrande, botaniese tuine en pikkewynreservaat. Staproetes en vleie om in te swem en dis nog baie min gekommersialiseer, met net 'n paar winkels."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
No17 on Mile16"Ons hou van Yzerfontein want dit is net 'n uur vanwaar ons bly. 'n Mens kan uitry na omliggende dorpe soos Darling, Paternoster, Langebaan, ens."