Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16054 resensies.
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sand Banks"Kan hoek, lyn en sinker aanbeveel vir 'n baie lekker plaaslike seekos-ete in Pringlebaai; moet bespreek voor die tyd."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Forever Blue"Nie veel om te doen as jy nie die see as trekpleister gebruik nie. Dit is egter hoekom mense daarheen gaan en dan kan jy jou gate uit geniet."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Suné's Self Catering"Worcester is 'n pragtige dorp. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Die Mountain Mill Mall is 'n fees en het ons heerlik geëet en kon items bekom wat ons nodig gehad het."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea-renity"Needs better restaurants, more activities and customer service could be improved upon."
"Witsand is 'n vakansiedorpie, klein maar lekker, nie baie om te doen vir tieners nie, daar kan Witsand regtig iets aan doen. Die weer is die grootste faktor, maar dis natuur. Natuur is onvoorspelbaar, maar dis nogsteeds 'n wonderlike plek om na te gaan. Ek stel ook voor dat die locals meer vriendeliker moet wees, veral in die winkels. Beter bakens/boeie op die rivier sit. Dis vir nuwe mense met bote om die sandbanke mis te ry, volg Knysna lagoon se voorbeeld met die boeie. Ek gee Witsand 8/10, lekker plek."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Seeperdjie"Vriendelike mense. Alles amper binne loopafstand. Ons gunsteling-Weskus-wegbreekplekkie."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea-esta Betty's Bay"If you need peace and tranquillity, Betty's Bay is the place for you. Beautiful white, sandy beach to take a stroll on. Not loads to see, yet you are situated centrally between Somerset and Hermanus that has plenty."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach Villa Die Duyker"Baie netjiese dorp en voel heel veilig teen misdaad."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster's De Oude Muragie"Dit is 'n baie rustige plek, vir ontspanning."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
R&R Cottage"St. Helenabaai moet mens met 'n stadige pas benader. Dit is 'n stil plek met vriendelike mense. Hier word jy geforseer om te rus."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
21 on Bakoond"Yzerfontein bied verskeie dienste en het 'n hele paar eetplekke. En 'n 16 Myl-stapstrand!"
"Beautiful town, well worth a visit. The Taal Monument is highly recommended."
"Quaint little Gem, a winning destination all year round (Ciao Darling best pizza I've had in a very long time)"
Riviersonderend, Ontsnap Uit Kaapstad
Kromrivier Farm Dam Campsite"Baie klein plekkie maar die kampplekke rondom dit is perfek."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Goose Nest"Dit is 'n baie lekker vakansiebestemming met baie om te doen. Die eetplekke is uit die boeke uit."
"Paarl is naby aan alles en daar is alles wat jy nodig het. Daar is baie om te doen en te sien."