Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15861 resensies.
Suurbraak, Ontsnap Uit Kaapstad
Suurbraak Schuur"Rustige plaasomgewing, veilig gevoel en is hartlik ontvang."
"Ons besoek Greyton al vir meer as 40 jaar. Wegkom van die gejaagde stadslewe!"
"Pragtige natuurskoon. Kan lekker stap en draf. Oulike winkels en goeie restaurante."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Crassula"A perfect getaway to recharge, lovely scenery, peace and quiet."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Studio"Lekker naby die see, nie te groot dorp nie. Mens kan orals stap bedags. Strande is skoon maar water is net baie koud, dis weskus vir jou. Vredenburg is 15 minute weg as jy winkels toe wil gaan. Daar is ten minste een algemene winkel in Paternoster wat 'n bietjie van alles het."
"Onrus is a laid-back, family-friendly destination. It's a place for relaxation and tranquillity. Expect lovely coastal walks and views, a pretty beach and a lagoon that is safe for small children to play and swim in."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Mermaid's Tail"While Pringle Bay is a very scenic destination, it is a bit "remote". Probably will improve as the town expands."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Orchard Cottage"To all the city dwellers, do yourself a favour and go check McGregor out as a place to rest and refresh, it won't disappoint. More than enough restaurants, pubs and things to do. Love love Loved it!"
"Was my eerste in Vermont en is mal oor die rustigheid en veral die walkways al langs die see en ook die veiligheid!"
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Walviskus"Ons het die vriendelikheid en rustigheid van die dorp baie geniet."
"Die dorp het 'n ryke geskienis en 'n besoek aan die Museum word sterk aanbeveel vir diegene wat meer wil weet."
"Jy moet gaan Zipline. Ek was eers bang, maar na die eerste keer is ek vol adrenalien en reg vir n volgende keer."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms"Dit voel altyd soos vakansie by Hermanus en 'n mens raak nie moeg van die mooi see en plantegroei nie."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Room for Two"Baie rustige erfenisgebied met beide see en natuur vir ontspanning."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Over Karoo Inn"Daar is so baie om te doen en te verken. 'n Pragtige dorp met baie besienswaardighede en lekker dinge om te doen (en eet!)."
"A beautiful town, full of character with lovely walks and we loved the old houses."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Engela's Overnight Accommodation"Ons is nog altyd lief vir Robertson, maar ons sal beslis langer moet bly volgende keer."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Heimsélah"The Paternoster Waterfront should get more exposure. Delicious restaurant menus. Markets. Fun activities for all."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Catalina Cottage"Langebaan, met sy pragtige see, kan as 'n basis vir ander besienswaardighede en dorpe, bv. die Fossielpark, Darling en Paternoster gebruik word."