Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15946 reviews.
Arniston, Escape From Cape Town
Arniston Cottage"3 hours from Cape Town and loved the rolling hills between Napier and Caledon. We live in such a beautiful country and a road trip was awesome."
Paternoster, Escape From Cape Town
Soli Deo Gloria - Penthouse"Tydens ons verblyf was daar heelwat dooie diere op die strand, onder andere dooie seemeeue, robbe en selfs 'n bokkie. Die feit dat dit daar gebly het en nie opgetel/skoongemaak is vir meer as 4 dae wat ons daar was is onaanvaarbaar. Ons het met "e-bikes" van Paternoster tot by die ligtoring by Tietiesbaai gery - wat 'n belewenis en baie pret met die mooiste natuurskoon."
Hermanus, Escape From Cape Town
Erf 473 Fisherhaven"With beautiful beaches and lovely harbour. Nice place for sightseeing."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
The Bay Cottage"Definitely a place I will go back to with the family."
Caledon, Escape From Cape Town
Die Pastorie"Nie baie eetplekke nie. Die hotel het teleurgestel dat hulle nie ontbyt vir dorpsinwoners toelaat voor 11:00 nie."
Paternoster, Escape From Cape Town
Dis Beau-tie-ful"It is sad that the locals are becoming progressively more insistent in attempting to sell their wares and/or beg."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Cederkloof Botanical Retreat"Dis bitter klein en restaurante is maar skaars, maar as jy móét eet, gaan na Bydidam, daar's 'n restaurant met die naam Salome's Grapevine."
Agulhas, Escape From Cape Town
Rus 'n Bietjie"We love Agulhas and keep coming at least once a year."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Shark Cove"We enjoyed the fish and chips. Nice relaxing environment."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"I want to see more so will plan to stay longer. Thank you."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing"Baie verskillende plekke om te kies van as jy wil uiteet."
Hermanus, Escape From Cape Town
176 Hermanus Beach Club"Hermanus is 'n baie mooi, rustige plek, en almal was vriendelik. Ek sal hermanus aanbeveel vir almal wat wil wegbreek van die bedrywige stadslewe."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Disaweg Strandhuis"Needs a bit more extra murals for teenagers."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Soutbos & Janfrederik Selfsorg"Ons kuier graag op Struisbaai en gaan gereeld terug."
Stanford, Escape From Cape Town
Overberg Gems - The Little Farmhouse"Stanford is most suitable for recharging and relaxing. Enough to do for a couple of days from the city."
Stanford, Escape From Cape Town
Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie"Stanford is a quaint little town but I wouldn’t stay more than a long weekend as it’s very small with not that much to do."
Velddrif, Escape From Cape Town
Russell's on the Port"Langs die Bergrivier is daar plaas opstalle van 1715, 1744 ens - hoekom word dit nie soos in Stellenbosch meer bekend gestel en met toeriste gevul nie? Die geskiedenis is daar, die geboue is daar, die omgewing het alles, hulle kort bekendstelling, bietjie blootstelling, en meer toeriste sal kom!"
McGregor, Escape From Cape Town
Lady Grey Walk Cottage"Baie mooi plek - mooi tussen berge. Weer lyk asof dit lekker kan wees."
Moorreesburg, Escape From Cape Town
Cottage 1 - "Ertjiebos Cottage""Die omgewing se baie ou plaasopstalle is iets wat geadverteer moet word, en onder die aandag van die publiek moet kom. Daar is plaasopstalle van 1714, 1744 en jonger. Totaal onverwags! Pragtige plekke langs die Bergrivier."
Elands Bay, Escape From Cape Town
Vensterklip"Very small village, more for surfing. If Verlorenvlei was more easily accessible to visitors it would be an extra bonus."