Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16603 reviews.
Worcester, Escape From Cape Town
At Leisure"Afhangende wat jou planne is, is dit 'n goeie basis, maar verwag ten minste 'n uur en 'n half of meer vir uitry na omliggende mooi gedeeltes van die Wes-Kaap. Botaniese tuin is pragtig."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Sunny Lane Self-Catering Studios"A quaint little town. Laid back and relaxing with lots of eateries and splendid wine farms in the vicinity. Enjoyed the market on Saturday."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Kersbospark 14"Baie lekker plek en het omtrent uitgebrei vandat ons laas daar was."
Greyton, Escape From Cape Town
Three Willows"Lieflike dorp. Ek sal enigeen aanraai om daar te gaan inloer. In my opinie sal ek sê meer winkels moet beskikbaar wees."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Skyhouse on Clarence"Net 10 minute se ry na Kleinmond of Pringlebaai, en Bettysbaai het self 'n baie mooi strand. Ons het geniet om die pikkewyne te sien."
Struisbaai, Escape From Cape Town
South of Africa Self-Catering Accommodation"Die gemeenskap van Struisbaai het seker 'n toerisme-webblad, maar hulle kan gerus hul venues op Google Maps nagaan en die plekke wat weens die inperking gesneuwel het, daar afhaal. Dit was omtrent 'n gespook om 'n oop restaurant te vind in die L'Agulhas/Struisbaai gebied."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Seaview"Gansbaai het seker hul eie toerismewebblad, maar die gemeenskap kan gerus hul venues of google maps nagaan en die plekke afhaal wat weens die inperking gesneuwel het."
Witsand, Escape From Cape Town
The Whale Place"Sonder twyfel een van die land se beste kusplekke - en jy hoef nie 'n hengelaar te wees nie. Heerlike lang strand vir stap en dankbaar wees vir al die voorregte. Lekker eet- en kuierplekke, wonderlike voëls en natuurskoon en natuurlik, walvisse! Witsand gee mens weer vrede, vreugde en moed vir die stadslewe. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Seekat on Malmok"Daar is blykbaar heelwat klein/oppertunistiese misdaad gevalle en ons was aanbeveel om die alarm aan te sit as ons uitgaan."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Gansbaai Central Accommodation"Daar is nie veel te doen as 'n mens nie visvang of saam met die haaie wil duik nie."
Robertson, Escape From Cape Town
Vlettershof Guest House"Lekker rustige dorpie vir persone wat wynkelders wil besoek."
Paternoster, Escape From Cape Town
Strandlopertjie"See en rotse is pragtig, maar die mense bietjie rof."
Paternoster, Escape From Cape Town
Sea Pearl"Spend the day on the beach, have a parcel fish and chips and enjoy the sunset. Visit the Art centre and eat at the one of the restuarents on at the Waterfront."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Beautiful in August with all the flowers. Such a wonderful drive from Cape Town. Picturesque and great road."