Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28563 resensies.
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
The Liferboat"Baie lekker vir iemand wat wil gaan ontspan en batterye laai weg van die stadslawaai en liggies."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale & Snail Paradise"Gansbaai is `n baie besige dorp gedurende die Feesseisoen en bied vele attraksies, kuierplekke en doendinge. Franskraal se heerlike swemstrand is net so lekker vir lang ente se stap langs die see."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
HannasRest"Was goed vir ons behoefte vir stil tyd in ontspanne atmosfeer weg van besige dorpe met te veel verkeer."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Stonehouse on Main"Struisbaai is 'n baie lieflike plek en baie gerieflik. Ek sal weer wil gaan baie mooi dorpie en seewater veral by die hawe. "
"Ceres het baie verander, dis 'n besige dorp en goedere is uitverkoop oor Kerstyd."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Bosrivier Campsite"Citrusdal is nie 'n baie skoon dorp nie, hulle kan gaan kyk hoe lyk dit in Montagu as hulle wil sien wat is 'n skoon en netjiese dorp. Plekke in die omgewing ja, maar ek sal nie in Citrusdal self wil bly nie."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Kleinmond Beach House"Oulike wandelpad langs die see met opwindende fietsryroetes vir fietsry-entoesiaste. Die strandmeer bied ideale speelplek vir kleiner kinders. Ons sal die dorp en omgewing veral die natuurreservaat en wandelpaadjies langs die see graag verder wil verken."
"Great spot for hiking, mountain biking. Needs a deli that sells cheeses, humus, other artisanal products. OK is well stocked. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
D.V. Engelhijs"Pragtige dorpie, puik strand. Almal baie vriendelik."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing"Everything in Pringle Bay is literally within walking distance including the beach, good restaurants. Everything you need and no huge commercial stores."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Country Cabin"Rustige dorp met alles wat 'n mens vir 'n verblyf nodig het."
Lambertsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Grootvlei Guest Farm"Pragtige klein plekkie met lekker restaurante. Die dorpie is baie netjies en goed onderhou."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Olyfenhuis"Such an artistic little town. The perfect place for photography lovers."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Bliss"Rustige baai met alles wat mens nodig het. Moet uitry om te swem."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Cozy Getaway"Wonderlike plek. Hemel op aarde. Spar het alles wat mens nodig het. Alegria Restaurant is wonderlik en personeel en eienaar so vriendelik."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes"The beach was filled with seaweed which did not make for an easy walk. Not sure if this is an issue that could perhaps be looked at otherwise was a fantastic destination."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Hilltop Hideaway"As gevolg van die sentrale ligging van die verblyf is dit baie maklik om die omgewing te verken. In die onmiddellike omgewing is daar Britannia Baai en Shelley Point. Port Owen (Vredenburg), Paternoster en Langebaan is letterlik om die draai en ons het heerlik daar verken."