Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16603 reviews.
Citrusdal, Escape From Cape Town
Cederkloof Botanical Retreat"Sal aanbeveel dat mense hul aankope nie in Citrusdal doen; dit is geweldig besig op 'n Vrydag en Saterdag met Spar vol seisoenwerkers. Doen aankope voor die tyd. Die garage het wel 'n kiosk vir die nodige."
Velddrif, Escape From Cape Town
Faodail Guest House"Lieflike plekkie ons het erf gekoop in Laaiplek so hul gaan ons beslis weer sien."
Heidelberg, Escape From Cape Town
Skeiding Guest Farm"Plattelandse gasvryheid, pragtige omgewing, baie om te sien en te doen."
Franschhoek, Escape From Cape Town
10 Villefranche"Die swaar voertuie in die hoofstraat raak nou 'n probleem."
Robertson, Escape From Cape Town
On the 18th"Some lovely wine farms, in particular Van Loveren, Graham Beck and Springfield. Saggy Stone brewery has a lovely location but a bit far out of town."
Grabouw, Escape From Cape Town
Belfield Wines and Farm Cottages"Die Elgin Railway Market is 'n moet om te besoek."
Montagu, Escape From Cape Town
Squirrels Corner"Lieflike kunssinnige ou dorp, ryk geskiedenis, pragtige historiese geboue, baie karakter. Gaan ontspan gerus vir 'n naweek daar, oorgenoeg verblyf."
Montagu, Escape From Cape Town
Mountain View @ The Little Gem"Altyd 'n pragtige dorp vir oorslaap op Route 62 met baie oulike plekke in omgewing om te besoek."
Robertson, Escape From Cape Town
Buitehof Kelder"Daar is net soveel om te doen. Ek wil my kano inpak, my bergfiets saamneem, by meer wyn-plase wil uitkom, Montagu se trekker-rit berg-op wil inpas en nog soveel meer. Ek sal moet teruggaan."
"Die Paarl se natuurskoon pragtig, dorp word mooi in stand gehou en historiese geboue bewaar."
Arniston, Escape From Cape Town
16 on Main"Perfect sea side town and a great holiday destination. Not even far to drive from Cape Town."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Sol y Sombra"Dit is so maai daar. Ons het 'n dassie en pikkewyne in die tuine van die inwoners gesien. Wonderlike plantegroei, mens kan myle ver stap en ook reuseduine klim. Ek sal enige tyd permanent daar wil gaan bly."
Velddrif, Escape From Cape Town
47onWaterkant"Velddrif en die Weskus in sy geheel ideaal vir ontspan, visvang en oulike restaurante, koffiewinkels en geskenkwinkels. Ons is gereelde besoekers."
Velddrif, Escape From Cape Town
47onWaterkant"Take a walk on the dirt road and be pleasantly surprised at the coffee shop and eatery."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Honeyrock Cottages"Pragtige dorp en ons daar oorgeslaap om die volgende dag in ons eie woning in te trek in Bettysbaai. "
Robertson, Escape From Cape Town
Engela's Overnight Accommodation"Vergeet al die restaurante is gesluit op Maandae behalwe Lovern in Voortrekkerweg. Hulle kos was uitstekend."
Gansbaai, Escape From Cape Town
On the Rocks B&B"Restaurante wat lekker etes gee en regtig waarde vir jou geld is veral die wat naby die hawe geleë is."
Elands Bay, Escape From Cape Town
House McIntosh"Jammer dat die toegang deur die rivier nie meer bestaan nie. Dit deel die dorp in 2."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Centre-Ville Guest House"Baie skoon dorp, kan lekker eet, net reg kies waar. Ook baie goed geleë om die mooi in die omgewing te besigtig."