Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
Stanford, Escape From Cape Town
Overberg Gems - The Blue House"Stanford bied jou die kans om lekker te rus en dan van daar af jou vakansie te beplan rondom al die aktiwiteite in die omgewing."
Bonnievale, Escape From Cape Town
Beausoleil"We really enjoyed the things to do in the surrounding area, even with the wine tasting all closed because of lockdown restrictions!"
Bonnievale, Escape From Cape Town
Shady Creek Cottage"Mooi dorpie met die nodige geriewe. Kan ook kaas koop by die fabriek. Pad vanaf Robertson tot by Bonnievale is die mooiste kleurvolle pad om te ry."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
In-i-bos Selfsorg Eenheid"Mooi en geskiedkundig, die rede hoekom ons daar was."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Vindoux Guest Farm & Spa"Beautiful little town, friendly people everywhere. The tourism center is very friendly and helpful."
Hermanus, Escape From Cape Town
Hermanus Beach Club 271 Westcliff"Hermanus is a beautiful area, malls an beaches easy accessible."
"Mooi dorp met interessante besienswaardighede, lekker eetplekke in 'n pragtige omgewing."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Agulhas Ocean House"Buiten vir wind, nog wind en dan dat die wind amper altyd in Struisbaai en Agulhas waai is dit 'n lekker wegbreek plek. Daar is baie om te sien en die paaie (grond en teer) vat jou na nog interessante plekke."
Struisbaai, Escape From Cape Town
South Point Self Guest Lodge"Mooi sonsondergang en 'n lekker staproete in die Agulhas park. Lieflike strand en lekker roomys by die hawe."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Sea Breeze"The bays at St Helena and Britannia are exceptionally beautiful."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Franschhoek Boutique Hotel by Lion Roars Hotels & Lodges"Baie mooi en rustig in Franschhoek. Lekker baie restaurante om van te kies!"
Montagu, Escape From Cape Town
Mountain View @ The Little Gem"Beautiful area surrounded by mountains."
Montagu, Escape From Cape Town
Krom Cottage and Westway Corner"Wow! Verrassende tuiste en dorpie. Geskiedenis ryk, soos onder andere Kanonkop se kanon. Droë vrugte! Ou geboue en oudhede."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Tourist Lodge Gansbaai"Daar is lekker eetplekke, vroulief lief die shopping en daar is interessante baaiplekkies om Gansbaai."
Barrydale, Escape From Cape Town
Sandy's Place"Ongelukkig het ons net 1 aand oorgeslaap en omdat omdat die hele land op vlak 3 was kon ons nie die restaurante en omgewing lekker besigtig of besoek nie. Barrydale is 'n pragtige stil plattelandse dorpie. Ons het veilig gevoel. Sal definitief weer Barrydale wil besoek in die toekoms."