Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16384 resensies.
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Dolphin Apartments"Next time we will stay longer to really tour Hermanus!"
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Marcuskraal Chalets"I'll definitely recommend to family and friends."
"Witsand was goed vir die siel. Genotvolle bestemming om net weg te breek van die gejaag van elke dag. Baie mooi plek en sal dit vir enige een aanbeveel."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Steenbokkie"Very good for a retreat. Also for a couple that needs quality time."
Suurbraak, Ontsnap Uit Kaapstad
Believers Destiny Getaway"Suurbraak is bitter klein en ons verblyf was gelukkig buite Suurbraak."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
61 Lutie Katz"'n Fantastiese Weskus-dorpie. Stil, met pragtige strande en loopareas, en ook 'n baie goeie Spar wat alles het wat mens nodig het."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Mossel is the Yzerfontein Gem"Yzerfontein is rustig. So rustig dat daar omtrent net een restaurant oop is tydens af-seisoen, so ek sou nie die avontuurlustige siele aanraai om daarheen te gaan nie. Vir 'n paar dae se afskakel is dit egter perfek. Die strand is pragtig wit en die dorpie is lekker stil."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Gabriella's Accommodation"Riebeek-Kasteel is 'n pragtige dorpie met baie mooi winkeltjies en uitstekende resturante om by te eet. Lekker naby die Kaap geleë vir daguitstappies."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Lekkerus"'n Lekker rustige plattelandse gevoel by die see met Hermanus en die Strand net om die draai."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Cellar1947"Pragtige omgewing met baie om te sien en doen in die omgewing. Ons kom definitief terug."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Arniston Seaside Cottages"Lieflike dorpie, veilig, rustig, oorgenoeg spasie vir almal. Goeie visvanggeleenthede."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Listening Wind Self-catering"Would recommend a bigger shop such as a Spar or Mini OK store for all your required needs."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Kariza"Absoluut verlief geraak op die plek! Die uitsig is stunning. Soveel lekker goed om te doen in die omgewing. Kaapstad is ook lekker naby."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Shalom"Ai, ons sal Paternoster graag ons tuisdorpie wil maak. Hou van die stilte en die natuurlike omgewing."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
12 on Golf"We love the area and when we want a holiday or a break from the city life we always seem to go back to Struisbaai or L'agulhas."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Marlyn and Dolfyn Self-catering"Lieflik en as jy van seelewe hou is dit ideaal om te besoek."
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Berries"'n Mens kom Elandsbaai toe met die doel om te surf. Ongelukkig is die groot huis-paleise besig om die sorgvrye Weskus-karakter van die dorp te steel."
"If you don't know the area, we really struggled finding the roads, the streets and mostly, signs are missing."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Eleazer"Natuur en omgewing pragtig, sal graag in Worcester wil woon."