Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Duifieklip"Sentrale ligging tussen aantal omringende bestemmings."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Mooinooientjie Beach Cottage"Die beste swemstrand met strand wat kilometers vêr strek, pragtige staproetes deur die natuurreservaat, en lekker visvangplek van die hawe af."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Anchor's Rest"Geniet die natuurskoon, rustigheid in Hermanus, asook al die winkels met kuns, boeke en dekor. Heelwat goeie eetplekke en koffiewinkels."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Malmok"Paternoster is 'n juweel. Ongerep en opvallend skoon. Die restaurante is egter ongelooflik duur."
"Lieflike omgewing met baie om te verken. Die see se water is ook lekker warm. Strande in Struisbaar is wit en lank! Sorg vir ure se stap! Die Nasionale Park is 'n juweel."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Harbour View"Heerlike eetplekke. Rustige atmosfeer. Dis ‘n klein juweeltjie."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Daar is nie baie om te doen nie. Net lekker rus."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Kapokbossie"Ongelukkig is daar soos in baie ander vakansiedorpe swak elemente wat jou verblyf kan benadeel, asook Covid."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hemel-en-See Beach House"Altyd lekker op Onrus/Vermont en Hermanus!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Soli Deo Gloria - Penthouse"Dit is 'n fantastiese plek vir rus vir jou siel!"
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hemel and Aarde Village Accommodation"Sa altyd terugkom na Hermauns."
"Dit is al vir meer as 40 jaar ons wegbreekplekkie. Van kamp, gastehuise, privaat wonings huur, tot die plaasatmosfeer. Die markie bly ’n gunsteling - veral die pannekoek."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Maartblom Gastehuis"Mooiste uitsig oor die dorp vanaf Atlantic Drive, genoeg restaurante en padstalle om te verken, Darling is naby genoeg vir ’n lekker daguitstappie met baie om te verken, maar die ontspanne en rustige atmosfeer en vriendelike mense is die ware prys."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Church Hills Boutique Guest House"Pragtig, maar min om te doen in die onmiddelike omgewing."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Overberg Gems - The Blue House"Stanford bied jou die kans om lekker te rus en dan van daar af jou vakansie te beplan rondom al die aktiwiteite in die omgewing."
Bonnievale, Ontsnap Uit Kaapstad
Beausoleil"We really enjoyed the things to do in the surrounding area, even with the wine tasting all closed because of lockdown restrictions!"