Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15946 resensies.
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Palm la Vie"Nie 'n groot dorp nie, maar pragtig rustig en baie aktiwiteite vir groot en klein."
"Rustig, interessant en perfek vir asemskep, ontspan en weer stadig leef."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Karibu Self-catering Accommodation"Hermanus is 'n fantastiese wegbreek-plek!"
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Harbour View"Gansbaai mooi dorpie. Gansbaai is 'n rustige plekkie. Sal weer daar kom."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Baywatch Penthouse"Paternoster is ons gunstelingwegbreekplek aan die Weskus. Die dorp se kultuur is uniek en daar is 'n groot verskeidenheid restaurante en winkeltjies. Die strande is lank en waarlik pragtig. Die sonsondergange is onverbeterlik. Regtig 'n great plek vir 'n romantiese wegbreek."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Lekke By Die See"Die ideale plek as jy net wil wegbreek en naby die see wil wees."
"Hierdie tyd van die jaar met die bloeisels in bot is dit vir seker 'n mooi plek om in te wees."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Marlyn and Dolfyn Self-catering"Lieflike dorpie. As jy rustigheid en natuurskoon soek is dit die plek vir jou. Vissersdorpie-atmosfeer op sy beste veral in kreefseisoen. Sal weer en weer teruggaan. Ander mooi strande bv Yserfontein/ St Helenabaai/ Langebaan is lekker naby as jy net wil ry om te gaan kyk."
Villiersdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Theewaterskloof Country Estate"Baie pragtige plek, net die winkels en vulstasies wat so vroeg toemaak."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Marlyn and Dolfyn Self-catering"Dis 'n pragtige dorpie met mooi natuurskoon. Die misdaad is egter 'n probleem asook die straatverkopers."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Rocherpan"We have fallen in love with Dwarskersbos. Great and quiet destination."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
BlueSky Arniston Boutique Guesthouse"Great for a night or two, very safe and relaxing and so beautiful. Tourist friendly without being touristy. Might get a little boring after 3 days though."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
The Koppie - Accommodation"Vriendelike gasvryheid deur die hele dorp. Skoon en pragtig. 'n Juweel."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Mythos"Ek kry net die gevoel dis redelik onveilig - ons het geen insident gehad nie, maar die veiligheidsmaatreels van die huis het ons nogal ongemaklik laat voel."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Uitsig Guesthouse"Naby Hugenote Kollege is 'n baie oulike bistro met heerlike atmosfeer."