Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15801 reviews.
Greyton, Escape From Cape Town
Greyt House Self-catering"Greyton is 'n baie oulike dorpie. Die plaaslike mense is vriendelik en daar is baie goeie restaurante op die dorp. Die fietsry roetes in die heuwels is baie mooi."
Hermanus, Escape From Cape Town
Festina Lente in Onrus"Hermanus is an absolutely fabulous destination for a holiday. Lots to do and see."
Citrusdal, Escape From Cape Town
The Old Village"The Town was exceptionally busy on Saturday morning with an abundance of farm workers enjoying the free time so we had difficulty as tourists, however there is plenty to Google and do in the surrounding area."
Tulbagh, Escape From Cape Town
EpiStay"People friendly and surroundings beautiful. Location is great to do visits to various places and farms."
Paternoster, Escape From Cape Town
Smugglers' B&B"Straatkinders en kreefverkopers is baie arrogant en laat mens onveilig voel."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages"Dit is die 3de oudste dorpie in SA. Dis 'n ware juweel. Definitief sal ek weer 'n plek daar wil bespreek."
Wellington, Escape From Cape Town
Uitsig Guesthouse"Pragtige dorp met vele plekke om te gaan soos wynkelders, mooi staproetes en ander besienswaardighede."
Wellington, Escape From Cape Town
Hanna"Vir iemand wat sy/haar spiritualiteit wil vernuwe, is Wellington die plek!"
Witsand, Escape From Cape Town
@ The C right in front on the C"Baie goeie voëlkyk-geleenthede in die omgewing."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Old Sam's Cottage"Vir sake doeleindes is dit perfek om in die dorp te bly. Vir 'n wegbreek, nee glad nie."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Forever Blue"We wanted to explore the West Coast and St Helena was a good spot to spend 2 nights to explore the surrounding area."
Montagu, Escape From Cape Town
Little Sanctuary"Pragtige dorp. Goeie eetplekke en baie erfenis ryk. Skoon dorp. Sal weer daar besoek aflê. Kan Mystic Tin Restaurant aanbeveel. Puik kos en diens."
Robertson, Escape From Cape Town
Engela's Overnight Accommodation"Verskeie wyn en olyfplase in die omgewing en is 'n besoek werd!"
Montagu, Escape From Cape Town
Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering"'n Baie pragtige plek om te besoek."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Accommodation"Clanwilliam is 'n juweel om ontdek te word."
McGregor, Escape From Cape Town
Betty Boop Kothuis"Die pragtige ou huise en geboue het my bekoor. Die ouwêreldse gevoel maak mens rustig. Eseltjiesrus 'n moet. Die Saterdagoggend markie met mense en honde was heerlik."
Robertson, Escape From Cape Town
Cellar1947"Robertson is 'n pragtige plek. Ons was verras oor die mooi en skoon paaie en dorpies. Sal beslis weer daar gaan kuier."
Rawsonville, Escape From Cape Town
Slanghoek Mountain Resort"Die omgewing bied baie - Goudinin Spa is 6,5km van die oord, daar is verskeie staproetes, 'n restaurant is 'n klipgooi ver, daar is wynkelders om te besoek in die omgewing."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Lekke By Die See"As jy wil partytji hou met liters drank en harde musiek is Dwarskersbos die verkeerde plek vir jou. As jou siel rustigheid, skoon lug en kilometer lange strande en asemrowende sons ondergange soek is Dwarskersbos presies waar jy moet wees."