Verified Reviews

Escape From Cape Town

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town

Rated 4.6 out of 5 based on 16054 reviews.

Hermanus, Escape From Cape Town

142 Hermanus Beach Club

"Wine hoppers is 'n amazing ervaring. "

Tulbagh, Escape From Cape Town

Wittedrift Manor House

"Tulbagh is pragtig en daar is soveel om te sien. Die natuurskoon is werklik besonder, heerlike bergstappies soos na die Watervalle. Ons het die wynplase en etes geniet. 'n Hoogtepunt was ons ete by Duikersdrift waar Shane en Shayne 'n heerlike kaas- en kouevleis-bord bedien. Ons enigste aanbeveling sal wees, dat meer plase en winkels hul deure oor naweke en vakansie dae oophou. "

Swellendam, Escape From Cape Town

Aan de Oever Guest House

"Dis ‘n geskiedkundige ryk dorp met baie om te doen en leer, vriendelike gemeenskap en ongelooflike mooi natuurskoon. Dis ‘n juweel wat besoek moet word!"

Suurbraak, Escape From Cape Town

Bibi's Joy Self-catering House

"Lekker staproetes. Mooi dorpie. Brandgevaar moet verminder word deur uitdunning van uitheemse indringers. "

Robertson, Escape From Cape Town

On the 18th

"Die plek van goeie wyn. "

Bredasdorp, Escape From Cape Town

Middeldam Farm House

"Oulike geskenkwinkels en museums om in rond te loop met lekker koffiewinkels. Verder is Aghulas, Struisbaai en De Hoop net 'n klipgooi weg, en net so lekker vir dag-uitstappies."

Grotto Bay, Escape From Cape Town

West Coast Seaside Getaway

"Stil, skoon ongerepte natuur. Mal oor die rowwe see!"

Jacobs Bay, Escape From Cape Town

Allview Holiday Apartments

"Stil maar aangename plek. Pragtige wit gekalkte huise steek so mooi af teen die Weskus see en sonsondergang."

Montagu, Escape From Cape Town

MonTQ Guest House

"‘n Juweel! Vir seker die moeite werd om Montagu te besoek."

Elands Bay, Escape From Cape Town

E'bay Apartments

"Lekker rustig, die atmosfeer is anders as die bedrywige stad waaraan ons gewoond is. "

Hermanus, Escape From Cape Town

Whalers Self-Catering

"Lots of family activities to do in the area."

Dwarskersbos , Escape From Cape Town

Jubel n Juig Self-Catering

"Rustige, pragtige dorpie. Voel baie veilig. "

Hermanus, Escape From Cape Town

Hermanus Champagne Accommodation

"Dit is baie besig in seisoen, bietjie baie verkeer op die paaie. Die plek word aanbeveel. Restaurante is waarde vir geld. By die see is daar genoeg swem- en baljaarplek."

Langebaan, Escape From Cape Town

Fantastic C

"Beach is safe and water fantastic."

Pearly Beach, Escape From Cape Town

Pearly Stay

"Vir 'n wegbreek weg van die Desember-mal-massas, is Pearly Beach net die plek!"

Tulbagh, Escape From Cape Town

Welbedacht Game and Nature Reserve

"Tulbagh is fabulous. Historical buildings, olive tastings, wine, beer and champagne tastings, and a good few restaurants to eat at. Close to Ceres and Riebeeck Kasteel for day trips."

Betty's Bay, Escape From Cape Town

BluCabana

"Een van die mooiste vakansiedorpe. "

Jacobs Bay, Escape From Cape Town

Roos Maryn

"Baie mooi dorp en rustig as jy wil wegkom."

Barrydale, Escape From Cape Town

Wildflower Cottage

"Praat met die locals oor waar om te gaan eet, ons het so 'n plekkie ontdek wat ons nooit sal vergeet nie, vir goeie redes!!"

Stellenbosch Central, Escape From Cape Town

Bastmolen Holiday Flat

"Stellenbosch Sentraal is 'n baie besige area met baie aktiewe naglewe."

Robertson, Escape From Cape Town

Paul Kruger 63

"Het 'n groot dorp geword vandat ek laas daar was."

Swellendam, Escape From Cape Town

The Garden Cottage

"Baie mooi rustige skoon dorp!"

Darling, Escape From Cape Town

Disa Lodge

"Baie interessant en heerlike restaurante. "

Page
Page 328 - Showing 9811 to 9840

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers