Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paters Nessie"Shaldene Jordaan en Gretchen Schrader by Stay in Paternoster kantoor was baie vriendelik en behulpsaam."
"Witsand is beautiful, I like it, someone needs to come prepared, like grocery wise, but it's a nice place for holiday."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
28 on Twist"It's gorgeous - the wind and chill in the air was a bit of a negative, but not really anything we can control I guess."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Hotel"Pragtige kusdorpie wat sy status as vissersdorpie gestalte doen!"
"What a beautiful gem of a town this is. We have driven through many times but this was our first stay and we will definitely be back. "
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Dolittle Cottages"Ons as gesin is mal oor Swellendam. Een van die mooiste dorpies in die Wes-Kaap. Ons neem maar net altyd soveel moontlik saam van die huis af om die winkels te vermy, dis verskriklik besig oor naweke."
Riviersonderend, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Ponthuis"It is close to 2 quaint towns, Greyton and Genadendal."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Aan de Eike Guest House"Dit is 'n pragtige dorpie met die mooiste huise."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Tumble-in"Die basiese benodigdhede kan jy sommer op die dorpie kry en as jy regtig meer benodig, is Velddrif om die draai. Die plaaslike restaurantjie bied ook goeie waarde vir geld. "
"Jy gaan Montagu toe om te ontspan. Moenie te veel van die naglewe verwag nie. Daar is 'n paar juwele. Behalwe natuurlik die Barn on 62, kan ons Bluvine en 22 on Church baie sterk aanbeveel."
"Ceres is 'n baie mooi dorp met heelwat aktiwiteite. Ons sal enige tyd weer soontoe gaan! "
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Asteria Place"Dis 'n pragtige en veilige plek. Altyd lekker om die plek te besoek. "
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Blue Whale"Rustig en naby Agulhas met die mooiste wit klippe en groot rotse!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Kapokbossie"Die eenvoudige vissersgemeenskap-bekoring gemeng met moderne gemak en ontwikkeling is definitief 'n wenresep. Heerlik gekuier by 'n paar verskillende watergate en die kunselement is uiters gepas. Hier kan jy definitief doen waarvoor jy lus is. Van niks tot alles."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
'Die Rotse' Host House"Kleinmond is 'n pragtige plattelandse dorp, het goeie eetplekke en die mense is baie vriendelik. Die strand en lagoon is fantasties mooi."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandals"So lekker om te sien dat paternoster nou ook 'n brouery oop het en dat paternoster so 'n mooi klein dorpie op sy eie is, maar ek sal weer binnekort kom kuier."