Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16054 reviews.
Montagu, Escape From Cape Town
Montagu Springs"Doen huiswerk voor jy Montagu toe kom. Het bietjie gesukkel om 'n oop restaurant 3 uur te kry. Meeste maak 6 uur oop. Het darem lekker geëet by Die Boord. Vriendelike personeel, kos heerlik."
Langebaan, Escape From Cape Town
4Winde"Altyd 'n baie goeie plek om na te gaan. Langebaan het aktiwiteite as 'n gesien, 'n couple en self net as individu om weg te breek en baie om te doen. Sal beslis weer terug gaan na Langebaan. "
Still Bay West, Escape From Cape Town
David Bongers Holiday Accommodation"Ons besoek gewoonlik die omgewing buite seisoentyd en geniet die rustigheid, die afwesigheid van rondlopers en bedelaars en weinig of geen misdaad om oor te bekommer nie."
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
The Beach Villa"Ons gaan gereeld Melkbosstrand toe en is 'n baie lekker plek en gerieflik naby alles. Ons gaan weer."
L'Agulhas, Escape From Cape Town
12 on Golf"'n Besoek ervaring wat aanbeveel word. Mooi dorpie. Vriendelike mense. "
Greyton, Escape From Cape Town
Mount Grace Country House"Pragtige plekkie, met heerlike kuier- en eetplekke. "
Struisbaai, Escape From Cape Town
Azzaria's"Lieflike, rustige plek. Sal dit graag beter wil leer ken."
Witsand, Escape From Cape Town
Seehuisie"Baie stil en rustige dorpie, maar met vriendelike mense. Kan dink dat dit baie besig sal wees oor vakansietye."
Noree Valley, Escape From Cape Town
Orange Grove Wouterspan Lodge"Many mountain hills and opportunities to venture. Absolute peace and great open space."
Robertson, Escape From Cape Town
Engela's Overnight Accommodation"Robertson is a great place if you need peace and quiet."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Gansbaai Central Accommodation"Dit is lekker sentraal en naby alles wat nodig is en verblyf is gemaklik en privaat."
Sandbaai , Escape From Cape Town
Sandbaai Woonstel"Ek het die plek se rustigheid waardeer en sal definitief teruggaan."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Kersbospark 14"Die dorp is heerlik stil en skoon. Lekker om bietjie weg te kom van die stad se gejaag. Sal definitief weer teruggaan Dwarskersbos toe in die toekoms. "
Robertson, Escape From Cape Town
Green Olive Guesthouse"Robertson is an amazing holiday destination. It's a social space where you can unwind and enjoy the green vineyard views and open spaces. "
De Kelders, Escape From Cape Town
Whale Waters Self-Catering Lodge"Gaan en sien vir jouself - 'n onvergeetlike naweek met baie goeie memories."
Arniston, Escape From Cape Town
The Pink Palace"Ons is mal oor Arniston en kom gereeld daar. Ons sal beslis weer kom."
Villiersdorp, Escape From Cape Town
Bergendal Guesthouse"Ons ken Villiersdorp al baie jare en dis 'n mooi dorp en geplaas in 'n mooi ligging. "
Witsand, Escape From Cape Town
Seehuisie"Beaches are nice and warm, friendly people, wonderful experience. "