Geverifieerde Resensie

Escape From Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15946 resensies.

Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Weskushuis

"Is gek oor die plek. Sal vir seker weer teruggaan!"

Villiersdorp, Ontsnap Uit Kaapstad

Bergendal Guesthouse

"Netjies. Kyk mooi na mooi ou geboue."

Tulbagh, Ontsnap Uit Kaapstad

Nibbana Farm

"Kerkstraat is baie interessant en ons het die bier by Paddagang baie geniet. Ons het in die strate opgeloop en al die huise en beskrywings bekyk. Die area is baie mooi. "

Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Sea La Vie

"As jy nodig het om weg te breek uit die stad uit is Jacobsbaai die plek vir jou."

Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad

Karsrivier Gastehuis

"Maak definitief 'n draai by die skeepswrakmuseum! Daar is ook baie oulike koffiewinkels in die dorp soos bv. Mozart's. Onthou ook om 'n draai te maak by Napier se pragtige koffiewinkels en militêre museum!"

Montagu, Ontsnap Uit Kaapstad

Bon Accord Farm Cottages

"Die plek is pragtig! Almal is vriendelik!"

Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad

Avemore Eikehoff No 2

"Baie veilig om rond te stap en die geskiedkundige geboue te besoek. Oral skoon en netjies. Baie sekuriteit gesien. Baie straatkafees en kuierplekke om jouself te geniet. Alle kommoditeite is binne loopafstand."

Die Boord, Ontsnap Uit Kaapstad

Besigheim

"Rustige en veilige woonbuurt, naby die hoofroetes."

Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad

Croeso Guest House

"Town is very tourist friendly and lovely clean surrounding beaches."

Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

Skuinslê

"Yzerfontein is perfect for a quiet getaway with the family. "

Witsand, Ontsnap Uit Kaapstad

At The Whales Witsand

"Witsand verkies ek enige tyd."

St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Zeezicht Apartments

"Typical West Coast town. We like the quiet and the feeling of being at the end of the world. Restaurants and entertainment wise we prefer to go to Paternoster but luckily it is only 20 km away."

Die Boord, Ontsnap Uit Kaapstad

Besigheim

"Pragtige tuine en rustige boord!"

Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad

Goedereede Guest Farm Rondawel Cottage

"A scenic romantic town with limitless opportunities for good food and wine."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Aloha 2

"Griekeland in Suid-Afrika - baie mooi plek. Sal ander definitief aanbeveel. "

Grabouw, Ontsnap Uit Kaapstad

Inn On Highlands

"Need to have more private taxis or Uber."

Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad

Tallie House

"Mooiste kusdorp wat ek in lang tyd gesien het. Effens weg van die besiger kusdorpe wat 'n rustiger atmosfeer skep. "

Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad

Cedar Escape

"Baie mooi en hulpvaardige dorpie. Pragtig geleë. En bereikbaar."

Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad

Diemersfontein Wine & Country Estate

"Beautiful town with incredible trail running, mountain bike and hiking trails. Exceeded all expectations in the mountains with its beauty and facilities."

Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad

Palm la Vie

"Het op Worcester grootgeword en ken al die plekke baie goed. Familie is steeds op die dorp."

Brandwacht, Ontsnap Uit Kaapstad

Feel @ Home

"Dis 'n pragtige en rustige omgewing."

Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad

Rocherpan

"Winkel Mini Mark is vrek flippen duur!"

Blad
Blad 349 - Wys 10441 tot 10470

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang