Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15946 resensies.
Breedekloof, Ontsnap Uit Kaapstad
Big Sky Cottages"Lekker wynplase (veral lekker soetwyn) en naweek-doendinge. Vreeslike gasvrye mense in die Breedekloof. Besoek graag tydens die Soetes en Sop Fees. "
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Tidal Pools Self-catering Apartments"Baie mooi en rustige plek sal enige een aan raai om soontoe te gaan."
"Big Bay is a beautiful place especially if you enjoy walks around the beach and it has a lot of cafes,restaurants and small shops at your convenience, great area if you love your peace and quiet and feel like getting away from the world for a short while."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
The Liferboat"Baie rustige plek, dis wat mens verwag as jy wegbreek uit die stad."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Heron's Haven"Plekke om by te gaan eet maak 18:00 toe en om vis/kreef te koop vir self gaarmaak is onverkrygbaar. "
Van Riebeeckstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
14 Penguin Place Melkbosstrand"Die ideale vakansie of nie-vakansie bestemming. Ideale ligging."
"Gaan toer gerus deur die dorpie. Moet nie vergeet om by die Hetvlock Casteel te stop nie."
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Genot"Alhoewel Stilbaai stil is in die wintermaande, is dit nogtans 'n prentjiemooie plek om die siel te voed."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
De Ware Jacob"Jacobsbaai is 'n lekker plekkie as jy wil wegkom van die stadslewe. Dis mooi, rustig en die mense is baie vriendelik."
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Merlot La Mer"It has a SPAR and an OK and a golf course. The beaches, particularly on the eastern side, stretch for miles. It's quite a modern settlement and fairly big."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Deja-Vu"Baie oulike dorpie. Dis die moeite werd om soontoe te ry."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Joan's Place"Probably better in Summer as very cold at night and boat trip was cancelled due to lack of passengers."
"The gravel road added to the rustic feel of the place. We loved everything about it."
"Dis 'n rustige bestemming, genoeg om te doen en te geniet in die omgewing. Lekker wynplase naby geleë."
Malmesbury, Ontsnap Uit Kaapstad
Dassenheuwel Farm Stay"Daar is soveel rondom Malmesbury om te sien binne 'n paar km van mekaar."
Britannica Heights, Ontsnap Uit Kaapstad
The Lazy Daisies"Mooi strandarea met pragtige sonsondergang oor die see."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Vidi's Place"Dis stil en rusting en ek hoop dit bly so, want dis juis wat Struisbaai so 'n lekker bestemming maak."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
De Hollandsche Molen"Tranquil, beautiful place and very friendly people."
Paradyskloof, Ontsnap Uit Kaapstad
Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation"Dis 'n pragtige en rustige area en ek sal weer daar gaan oorslaap as ek moet."