Geverifieerde Resensie

Escape From Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16103 resensies.

Duynefontein, Ontsnap Uit Kaapstad

Losperd Crescent Melkbosstrand

"Moet nog voorsiening maak vir ontspanningsplekke."

Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad

Krakadouw Cottages

"The flower show is an absolute must and so many shops now to buy your groceries. "

Blouwaterbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Kyki-C

"Peaceful and beautiful."

L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad

Cape Agulhas Guest House

"Stunning, mooi, rustig, relaxing, gawe mense, great kos."

Villiersdorp, Ontsnap Uit Kaapstad

Theewaterskloof Country Estate

"Ongelooflike mooi skoon dorpie met baie vriendelike en gawe mense. "

Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad

Laanhof

"Ons het my dogter geneem om Stellenbosch Universiteit te besoek. Ons is gaande oor die ligging, veiligheid en algemene gevoel van veiligheid wat die gebied bied. Dis beautiful en maklik bereikbaar vanaf die lughawe."

Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Ons Huisie

"Elandsbaai is vir toeriste wat absolute stilte en rustigheid soek. Die restaurant in die hotel lewer voortreflike diens. Daar is nie winkels wat 'n groot verskeidenheid kruideniersware het nie, maar die wat daar is, het in ons behoeftes vir die 5 dae voorsien. Om die kilometers lange ysterertstreine te sien was 'n absolute belewenis!"

Ceres, Ontsnap Uit Kaapstad

Porterhouse Eleven

"Oulike toeriste bestemming!"

Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad

The Garden Cottage

"Lekker omgewing met mooi uitsigte op berg en rivier."

Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad

A Perfect

"Dorp met die mooiste berge!"

Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Seaside Place

"Restaurante in Struisbaai maak baie vroeg toe in die aande en dit is tot hulle eie nadeel."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Sandals

"Die plek is asemrowend mooi! Rustige atmosfeer waar kinders nog in die strate speel. Inkopiegeriewe is min. Daar is een algemene handelaar waar jy net die mees basiese produkte kan kry. Eetplekke is daar genoeg van. Daar is 'n drankwinkel ook. Dit is 'n arm dorpie (ten spyte van al die nuwe verblyf wat gebou is vir meer welvarende mense) en as sulks is daar heelwat bedelaars."

Witsand, Ontsnap Uit Kaapstad

Cozy Cottage

"Witsand is reg vir die familie wat wil ontspan. "

Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

On the Beach

"Pragtige, gasvrye, vriendelike mense."

Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Weskushuis

"Is gek oor die plek. Sal vir seker weer teruggaan!"

Villiersdorp, Ontsnap Uit Kaapstad

Bergendal Guesthouse

"Netjies. Kyk mooi na mooi ou geboue."

Tulbagh, Ontsnap Uit Kaapstad

Nibbana Farm

"Kerkstraat is baie interessant en ons het die bier by Paddagang baie geniet. Ons het in die strate opgeloop en al die huise en beskrywings bekyk. Die area is baie mooi. "

Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Sea La Vie

"As jy nodig het om weg te breek uit die stad uit is Jacobsbaai die plek vir jou."

Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad

Karsrivier Gastehuis

"Maak definitief 'n draai by die skeepswrakmuseum! Daar is ook baie oulike koffiewinkels in die dorp soos bv. Mozart's. Onthou ook om 'n draai te maak by Napier se pragtige koffiewinkels en militêre museum!"

Montagu, Ontsnap Uit Kaapstad

Bon Accord Farm Cottages

"Die plek is pragtig! Almal is vriendelik!"

Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad

Avemore Eikehoff No 2

"Baie veilig om rond te stap en die geskiedkundige geboue te besoek. Oral skoon en netjies. Baie sekuriteit gesien. Baie straatkafees en kuierplekke om jouself te geniet. Alle kommoditeite is binne loopafstand."

Blad
Blad 351 - Wys 10501 tot 10530

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang