Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16603 reviews.
Tulbagh, Escape From Cape Town
The Lark @ De Weiglhuys Farm"The most stunning, beautiful and peaceful village."
Stanford, Escape From Cape Town
Stanford Hills Estate"Prachtige wandeling gemaakt over het "Wandelpad" door Stanford. Ontzettend mooie omgeving en veel leuke vogeltjes."
"Baie rustig, vriendelike mense, heerlike restaurante, mooi dorp om te oornag en rond te loop. "
Witsand, Escape From Cape Town
Suzys Accommodation"Rustige dorp, veral as jy die natuur en mooie monding van die rivier wil geniet of as jy wil rus en stap en die natuur geniet. Net nog 'n plek in ons mooi land om te besoek."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Lekkerus"Het 'n lang verbintenis met Kleinmond ─ vriendelike mense, altyd plek vir nog, heerlike weer. Ervaar die mooie natuur en net nog een van ons mooi land se pragtige kusstreke. Naby die stad en 'n besoek aan die omliggende dorpe is baie gemaklik binne 'n bestek van 20 tot 45 minute is jy waar jy wil wees. Daar is soveel besienswaardighede in die omgewing. Waarde vir geld, nee wat regtig 'n plek om te gaan vakansiehou."
Langebaan, Escape From Cape Town
Speelhuis Collection"Raak minder aantreklik soos tyd aanstap, vanweë oorbevolking en digtheid van behuising. Die intieme kusdorp-gevoel is finaal weg. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Seekat on Malmok"Lekker vakansiedorpie, het verlief geraak op die dorpie. Sal beslis weer kom."
Hannas Bay, Escape From Cape Town
Duifieklip"Nooit geweet dat Hannasbaai so 'n mooi strand is nie en so mooi strandhuise op die see het nie. Baie beïndruk"
Still Bay West, Escape From Cape Town
Crawford's Croft"Ons is baie erg oor Stilbaai en hou al vir baie jare gereeld daar vakansie."
Swellendam, Escape From Cape Town
Gaikou Lodge"Beautiful. Will be going back there as much as I can. "
Sandbaai , Escape From Cape Town
Sandbaai Country House"Hermanus is beautiful. There are lots of restaurants to choose from, so you can keep within you budget. Safe and clean."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster's De Oude Muragie"Paternoster is 'n regte droomdorpie, goed geleë tussen soveel mooi plekke en naby Weskus Mall as mens aankope wil doen. Jammer net dat die crime so 'n probleem is, maar andersins was dit net 'n voorreg om daar te kon wees."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Shelley Point Cottage"St Helena is a very nice place if you looking for that quiet break away it is the perfect place to go."
Villiersdorp, Escape From Cape Town
Theewaterskloof Country Estate"I love this town, but then again I was in school at De Villiers Graaff. There is some areas that was sad to see no longer exist, but hoping one day that will be fixed up."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Kon-Tiki Cabin"Maar 'n slegte ondervinding in die dorp se sentrale restaurant. Baie duur vir sulke klein porsies. Kelners benodig opleiding."
Paternoster, Escape From Cape Town
Smugglers' B&B"Beautiful town with such lovely little shops one could spend hours in. Great beach. So many dining options and all really good that it makes it hard to choose. Definitely head to the Lobster Wharf even if it's just for cocktails. We were so impressed with this special place and cannot wait to visit again."
Rawsonville, Escape From Cape Town
Slanghoek Mountain Resort"Amazing valley to enjoy premium wines. Loved Jason's Hill Estate."
Hemel-en-Aarde Valley, Escape From Cape Town
Avani Lodge - Parrastoel"Not close enough to the Hemel & Aarde Wine Route."
Still Bay West, Escape From Cape Town
Ankergooi"Stilbaai is 'n baie mooi, skoon, vriendelike en veilige dorp om in vakansie te hou. Sal graag weer besoek in die toekoms."