Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15946 reviews.
Swellendam, Escape From Cape Town
Bergview Guesthouse Swellendam"Baie meer te doen as wat mens dink! Naweek te kort gevoel! Pragtige dorpie met lekker geskiedenis en die lekkerste koffie by Ikigai!"
Agulhas, Escape From Cape Town
Huis van 2 Oseane"Agulhas is die mooiste plek. Definitief 'n moet as jy die Wes-Kaap besoek!"
McGregor, Escape From Cape Town
The Cottage at Wild Almond"We love McGregor - it is the perfect spot to relax and visit the beautiful wine estates in the area. "
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
The Sandcastle Bed and Breakfast"Die Damhuis Restaurant was werklik waarde vir geld en sal hulle ook enige tyd aanbeveel."
Vermaaklikheid, Escape From Cape Town
River Magic Cottages - Back Track"Dis 'n stil plek met hoofsaaklik natuurlewe as enigste vermaak."
Barrydale, Escape From Cape Town
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Barrydale is 'n pragtige dorpie en baie interessant."
Montagu, Escape From Cape Town
Squirrels Corner"'n Skoon en netjiese dorpie waar jy beslis moet oorbly as jy op pad is deur die Kaap."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"A small town that's on the verge of burgeoning into a tourist attraction. Get there before it does!"
Port Owen, Escape From Cape Town
Heron's Haven"Pragtige omgewing, lieflike eetplek, Charlies Brewhouse in Port Owen."
Paternoster, Escape From Cape Town
Sandals"Ry eenkeer deur Paternoster dan het jy als gedoen. Ná 'n sekere tyd van dag is geen winkels oop nie. Vredenburg darem nie te ver nie."
Tulbagh, Escape From Cape Town
The Tulbagh Boutique Heritage Hotel"Kan beslis meer tyd daar spandeer het."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Kleinmond Panorama Holidays"Dis 'n rustige kusdorp met die mooiste wandelpad langs die see."
Langebaan, Escape From Cape Town
Bella Mia"Winkels is almal oop tot laat. Winkels is goedkoop en verkoop alles. Strand is altyd netjies en Langebaan is definitief een van my gunstelinge."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Vindoux Guest Farm & Spa"Paddagang Fijne Wijne het die heerlikste hoender schnitzels en Moniki is 'n oulike plekkie met interessante sjokolade. Sal definitief albei plekkies voorstel om te besoek en dis net 5 minute uit mekaar!"
Agulhas, Escape From Cape Town
Redsky Self-Catering"Baie mooi dorpie om te gaan kuier en net rustig te wees. "
Swellendam, Escape From Cape Town
The Garden Cottage"We absolutely love the Around the Pot cycling event that is hosted yearly in this beautiful town."
Rawsonville, Escape From Cape Town
ATKV Goudini Spa"Rawsonville and Slanghoek Valley is 'n pragtige plek."