Geverifieerde Resensie

Escape From Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.

Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad

Hermanuspietersfontein Cottages

"Stanford is 'n pragtige en interessante dorp, die mense vriendelik en dis sommer net 'n lekker plek om op te gaan vakansie hou. Dis sentraal en 'n goeie basis waarvandaan mens die res van die omgewing kan verken."

Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad

De Wilge

"Baie lekker wynplase!"

Riebeek-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad

Riebeek Valley Hotel

"Dit is 'n stil plekkie, maar natuurskoon is pragtig. Ek sal graag gedurende die week daarheen wil gaan en 'n paar dae daar vertoef om die area beter te verken. "

Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation

"Oulike Klein Karoo dorpie met lekker restaurante en paar snuistery winkeltjies. Lekker onderbreking op die R62 op pad na iewers heen."

Silversands, Ontsnap Uit Kaapstad

Pik 'n Wyntjie

"Mooi skoon strand. Jy wil net lê, stap en swem. "

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Aloha 3

"Strand is nie baie skoon nie. Daar is plastiek en gemors op die strand wat hulle dalk net op 'n daaglikse basis kan skoonmaak."

Montagu, Ontsnap Uit Kaapstad

The Vineyard Country House

"Pragtige dorpie. Kon nie glo hoe mooi die ou huisies in stand gehou word. Skoon en veilig om te stap in die aande. Omring deur berge en mooiste natuur. Lekkerste skaaptjops by Misty Tin!"

Onrus, Ontsnap Uit Kaapstad

Marine Drive Manor

"Just be careful walking from Onrus Beach toward Sandbaai, not that safe."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Atlantic 4 shore

"Pragtige dorpie, maar misdaad is 'n probleem."

Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Koekemakranka

"Ongerep en asemrowend mooi."

Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Oom Piet Accommodation

"Ek sal dit voorstel aan almal. Pragtige kusdorpie met uitstekende pad, reëls en mense."

Witsand, Ontsnap Uit Kaapstad

Whale Watchers Inn

"Besoek Witsand as jy lekker wil baljaar in die see en klein kindertjies het wat daarvan sal hou om in die poeletjies te speel. "

Montagu, Ontsnap Uit Kaapstad

Klein Nektar Wine & Olive Estate

"Pragtige dorp met baie karakter en vriendelike mense!"

Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad

Taste of Heaven

"Daar lei sulke mooi plekkies uit Bredasdorp."

Montagu, Ontsnap Uit Kaapstad

Mountain View @ The Little Gem

"Montagu se Suid-Afrikaanse Polisie diens is puik. 100 sterre vir hulle."

Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

21 on Bakoond

"Die mooiste kusdorp, pragtige plekkie langs die see. Baie vriendelike, gawe mense. Ons het elke oomblik daar geniet!"

Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad

Misty Waves Boutique Hotel

"Pragtig! Mooiste skoon dorp en pragtige see-uitsigte. Lekker eetplekke en perfekte vakansiebestemming. "

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Sea Shack

"Die dorpie kort meer eetplekkies. My mening is dat die dorp stadig maar seker begin agteruitgaan. Verder is dit 'n oulike plekkie. Daar is nie baie besienswaardighede nie. "

St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad

The Whale Tale Villa

"Mooi en rustige, skoon dorp. Nie so besig nie. "

Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Oom Piet Accommodation

"Wonderlike atmosfeer. Verkeer nie so druk nie."

Montagu, Ontsnap Uit Kaapstad

Badensfontein

"Wonderlike, vriendelike dorpie."

Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad

Suites on 74

"Dit wil voorkom of misdaad nogal 'n probleem is in Worcester."

Blad
Blad 385 - Wys 11521 tot 11550
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang