Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
Moorreesburg, Escape From Cape Town
Samoa Hotel"I didn't have time to visit any places of interest."
Rawsonville, Escape From Cape Town
Rawsonville Guest House"'n Dorp wat 'n wegkomkans bied van die gejaagde stedelike/voorstedelike lewenstyl."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
9 on Dolfyn"Heerlik, rustig en baie netjiese dorp. Sal beslis weer Yzerfontein besoek."
Stanford, Escape From Cape Town
Stanford Hills Estate"In die winter het Yum 'n gesellige kaggel en die eienaars is vriendelik. "
Barrydale, Escape From Cape Town
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Baie mooi omgewing. Sal graag wil terugkeer en by al die interessante plekkies gaan inloer."
Paternoster, Escape From Cape Town
LekkeBly Boutique Loft"Paternoster is 'n mooi, rustige dorpie en net die regte plek om te gaan ontspan."
Still Bay West, Escape From Cape Town
Stilbaai Family Holiday Home"Baie mooi dorpie, redelik baie om te doen, net bietjie ver van die strand af."
Longacres Country Estate, Escape From Cape Town
Long Acres Bahamas Accommodation"Very safe and secure, peaceful and quiet, a lovely getaway place."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Aloe View Homestay"Lovely, peaceful and relaxing! Beautiful scenic surroundings with awesome views!"
Kleinmond, Escape From Cape Town
Picollo Bocca Villa"Kleinmond is die ideale vakansie bestemming! Dis by die see met alles wat jy nodig het, gemaklik by mekaar in terme van winkels, restaurante, ens.!"
Hermanus, Escape From Cape Town
Overberg Gems - Lagoon View"A great town to get away and enjoy the whales."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Seagulls Nest"Ons het die mense van Struisbaai baie vriendelik gevind en het die veiligheid geniet."
Barrydale, Escape From Cape Town
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"A charming little town with awesome places to stop for breakfast and lunch or even for a weekend getaway! I highly recommend stopping at Diesel & Creme for breakfast. The milkshakes I guess are a must-try, although it I'd recommend sharing, even a small. Also, definitely stop and do a quick honey tasting at Bee Things couple metres down the road from Diesel & Creme. "
Malmesbury, Escape From Cape Town
Table Mountain Guesthouse"Ek hou nie van die weer nie. Die dorp lyk mooi skoon en goed uitgelê. Daar is mooi sigte in die omgewing, maar ek was daar vir werk. Die Barrel en beef restaurant was great. Spur was bietjie af. Miskien is die weer in die somer beter, maar ek sal nie winter daar wil vakansie hou nie. "
Still Bay West, Escape From Cape Town
Muir Holiday Apartments"Stilbaai is 'n baie lekker vakansie dorp."
"Sentraal geleë om die minder bekende wynlande te verken. Dagritte oor Bainskloof na Tulbagh en Ceres of na Riebeeck-Kasteel of Paarl is aanbeveel. Bovlei is 'n rustige en stil omgewing waar mens kan wegkom van die stadsgewoel. "
Worcester, Escape From Cape Town
Linge Longa"Worcester is 'n baie mooi dorp wat baie aan toeriste kan bied."
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
The Beach Villa"If you're looking for a place to eat, with food to die for do try the Damhuis Restaurant. Superb food and service."