Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15742 reviews.
Hermanus, Escape From Cape Town
Harbour House Hotel"Dit bly die heerlikste plek om vakansie te hou."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Fonteinhutte Self-catering Apartments"Pragtige plek, stil en die see alomteenwoordig. 'n Ware juweel!"
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"As jy van die stad se gejaag wil weg kom is Clanwilliam die regte dorp om rustig te kan verkeer."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Villa Anna Katarina"Amazing little town with so much to see and do!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Driftwood Self-Catering Home"Pragtige, stil kusdorpie waar 'n mens lafenis vir jou siel kan vind, terwyl jy die vars seelug in asem."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Saronsberg Vineyard Cottages"Ons is self van 'n gastehuis en is van mening dat ons oorsese gaste meer aangemoedig moet word om Tulbagh te besoek. Dit is nie baie ver vanaf Kaapstad/Gordonsbaai en akkommodasie in die omgewing is te kus en te keur. "
Montagu, Escape From Cape Town
Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering"A beautiful town with stunning scenery and many opportunities for hiking."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Kaalvoet Apartments"Meer toevoeging van 'n winkelsentrum sodat toeriste 'n verskeidenheid van keuses kan hê."
Franskraal, Escape From Cape Town
Kormorant Apartment"Dit is een fantastiese plek, sal daar gaan bly."
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
Boschhuis Apartments – Stellenbosch"Baie goeie restaurante, maar teleurgesteld dat die winkels so agteruitgegaan het."
Robertson, Escape From Cape Town
Buitenstekloof Pomegranate Homestead"Julle sien ons sommer gou weer! So lieflike plek en ervaring! "
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Shades of Provence"Pragtige plek! Rustig en veilig. Mooiste kuns en vermaak! Julle sien ons baie gou weer."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Tourist Lodge Gansbaai"We had trouble logging into the WiFi. That was the only negative experience we had there."
McGregor, Escape From Cape Town
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"Beautiful little town full of history and character. One could almost imagine that you are in another country like Tosca. Quiet, peaceful and heavenly."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Fisaasbos se Huis"Pragtige Bolandse dorpie met baie aktiwiteite om te bied."
Worcester, Escape From Cape Town
Palm la Vie"Op my lys van vakansie plekke. Baie om te doen en te sien."
Paternoster, Escape From Cape Town
Sea Pearl"Pragtige dorpie. Die stilte en rustigheid is goed vir die siel!"
Robertson, Escape From Cape Town
Wild Iris Dwars in Die Weg"Mooiste skoon dorp, bied baie vir toeriste."
Langebaan, Escape From Cape Town
Paradise Beach Langebaan 9 Elara"Baie spesiale plek om te besoek. Lekkerste vars Angelvis gebraai wat vars gekoop was in dorp."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Kleinfontein"Hulpvaardig, maar anders as die stad moet alles bestel word. Dit kan soms langer as verwag duur."
Robertson, Escape From Cape Town
Engela's Overnight Accommodation"Pragtige dorp met goeie akkommodasie, goeie winkels, beste restaurante."