Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16056 reviews.
Paternoster, Escape From Cape Town
Komyntjie 3"Die lieflikste, rustige dorpie met wonderlike eetplekke."
Witsand, Escape From Cape Town
Suzys Accommodation"Oulike, rustige plekkie langs die kus. Maar, mis 'n bietjie "magic" van ander kusdorpies soos Stilbaai of Arniston."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aviento Guesthouse"Uniek, pragtig met oulike winkeltjies en eetplekke!"
Montagu, Escape From Cape Town
Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering"Dis ‘n plek wat mens moet sien en beleef. Ouwêreldse sjarme."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Cederkloof Botanical Retreat"Die omgewing is pragtig, maar die dorp was chaos!"
Citrusdal, Escape From Cape Town
Cederkloof Botanical Retreat"Jammer die gholfklub is toe in die week. Geen slaghuis en restaurant?"
Langebaan, Escape From Cape Town
Paradise Beach Langebaan 9 Elara"Lekker klimaat, baie om te sien en te doen."
McGregor, Escape From Cape Town
Sunflower Cottage"Lovely weekend in the cottage and in Mcgregor - very nice small town with friendly community, good food, and lots of things to do. "
Mykonos, Escape From Cape Town
Amorgos Place"Baie nice, uitstekende vakansie bestemming en die Laguna Mall is ook 'n bonus."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Verdoesie"Stil en rustig, voorwaar 'n plek om te ontsnap heen as jy will wegkom van die daaglikse gejaag en geraas."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Baie netjies en alles wat jy nodig het kan jy daar kry."
Grotto Bay, Escape From Cape Town
Cockleshell Beach House"Hierdie plek is soos geen ander. Die rustigheid wat hier heers is ongelooflik en so goed vir jou siel. Dis veilig, ongerep en pragtig."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Shades of Provence"Ons eerste keer en baie aangenaam verras."
Pearly Beach, Escape From Cape Town
Milkwood Cottage"Uitstekende vakansie-oord, skoon strande en genoegsame en uitstekende sekuriteit. Voel baie veilig daar en sal beslis weer kom uitspan."
Paternoster, Escape From Cape Town
Phoenix 2"Enige tyd sal ek dit voorstel as 'n vakansiebestemming."
Elands Bay, Escape From Cape Town
The Berries"'n Bestemming in die Weskus wat jy nie moet mis nie!"