Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16056 reviews.
Paternoster, Escape From Cape Town
Harvest Moon"Heerlike kusdorpie en 'n lekker wegbreek, jammer oor die bewustheid van diefstal in die area."
Still Bay West, Escape From Cape Town
Beach Castle"Ons wil in Stilbaai-Wes gaan aftree. Enough said!"
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Andra's Self-catering Accommodation"Pragtige skoon dorp naby aan die kus."
Paternoster, Escape From Cape Town
Nieuview Cottages"Paternoster is pragtig en het aan al ons verwagtings voldoen, sal bepaald weer gaan."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Middeldam Farm House"'n Nuutgevonde diamant. Moet teruggaan om meer te ervaar."
Swellendam, Escape From Cape Town
Elianthe's Guest House"Daar is nie veel om te doen nie. Maar die kos by restaurante is baie billik geprys en baie goeie gehalte."
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
Watersedge 3"Pragtige strand, genoegsame parkering en die mooiste uitsig oor Tafelberg."
Swellendam, Escape From Cape Town
Bergview Guesthouse Swellendam"Beautiful klein dorpie, met baie uitstekende restaurante. Volgende jaar weer terug."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aviento Guesthouse"De Vagebond Restaurant was heerlik en sal verseker weer daar wil kuier!"
Grabouw, Escape From Cape Town
Aloe and Agapanthus Cottages"Typical farming town, but lots of adventure type activities in the area."
McGregor, Escape From Cape Town
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"Rustige dorpie met vriendelike mense."
Port Owen, Escape From Cape Town
Port Owen Marina"Alles is rustig en voldoende vir waarde vir geld."
Montagu, Escape From Cape Town
Olive Stone Farm - Olive Cottage"Pragtige dorpie, die museum in die hoofstraat in die ou kerk is 'n besoek werd. Veral as jy nostalgies is oor toentertyd se dinge!"
Heidelberg, Escape From Cape Town
Siblings Guesthouse"Heidelberg het oor die jare tog uitgebrei en is definitief die moeite werd om te besoek."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Fonteinhutte Self-catering Apartments"Jongensfontein is beslis vir mense wat die kleindorp-gevoel van die kus waardeer. Rustig en pragtig- hier is pragtige uitsigte as jy gaan stap, lekker visvang plekkies en baie speelplek vir die kinders. Die winkel, drankwinkel en restaurant is is stapafstand van omtrent al die huise af. Groot winkels en vermaak is 10 minute weg in Stilbaai. Beslis een van my gunsteling vakansie-bestemmings!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Kapokbossie"Wonderlike vissersdorpie. Rustig en nog plattelands. Hoop dit sal so bly, want dis wat die atmosfeer daar so aanloklik maak!"
Franschhoek, Escape From Cape Town
The Olive and Vine Farm Cottage"'n Stukkie buiteland op ons agterstoep."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Citrusdal Country Lodge"Dorp is baie besig op 'n Saterdag, kan nie juis in plaaslike besighede ingaan nie, mense gedrang taamlik erg."
Robertson, Escape From Cape Town
Buitenstekloof Witkruis Cottage"Saggy Stone is 'n wenner. Het dit reeds aanbeveel. bestuur en personeel vriendelik, behulpsaam en kos uitstekend."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Gansbaai is 'n lekker dorpie, hulle makeer net nog eetplekke."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Vindoux Guest Farm & Spa"First time visiting Tulbagh and it exceeded our expectations. It is an ideal area for a relaxing weekend away, with mountains all around."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Abalone Guest House"Stil en veilig, maar dalk te stil oor weeksdae vir jonger mense."
"Leer ander plekke ken waar jy nie gewoonlik bly nie. Veilig om daar te bly!"
Riebeek West , Escape From Cape Town
Riebeek Valley Hotel"Lovely town with very friendly and helpful people."