Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15801 reviews.
Robertson, Escape From Cape Town
Engela's Overnight Accommodation"Pragtige dorp met goeie akkommodasie, goeie winkels, beste restaurante."
Langebaan, Escape From Cape Town
4Winde"Daar is baie lekker eetplekke vir redelike pryse, maar ek het net gedink die ander winkels was verskriklik duur, soos klerasie en ook die geskenk winkels. Dis dalk nie duur vir buitelandse toeriste nie, maar vir plaaslike kuiergaste wel."
Paternoster, Escape From Cape Town
Driftwood"Dis 'n stukkie paradys, maar die bedelaars en kreefverkopers ontneem dit van 'n potensiële 5 ster-bestemming."
Swellendam, Escape From Cape Town
A Hilltop Country Retreat"Baie om te sien en te doen. Pragtige natuurskoon. Buurdorpies naby om te verken."
Paternoster, Escape From Cape Town
Aloha 2"Beautiful beaches and scenery. Perfect little town for a holiday."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Noorkapperlaan Self-catering"Meer eetplekke en wat later oopbly."
Paternoster, Escape From Cape Town
Ahoy Farmhouse 3"Een van my gunsteling bestemmings in Suid Afrika. Heeltemal gek oor die plekkie en sy mense."
McGregor, Escape From Cape Town
Vredenhof Cottages"Dit is 'n mooi dorpie, net ver van Vredenhof af. Daar is nie 'n kortpaadjie soontoe nie. "
McGregor, Escape From Cape Town
Uitvlugt Cottages"Nice destination for exploring closer wine farms."
Robertson, Escape From Cape Town
Buitenstekloof Pomegranate Homestead"Dis altyd 'n plesier om Robertson en die omliggende wynplase te besoek. Mens word orals hartlik ontvang en personeel is almal goed opgelei, vriendelik, professioneel en behulpsaam. Toeriste behoort gerus 'n plan te maak om die omgewing te besoek."
Robertson, Escape From Cape Town
Buitenstekloof Pomegranate Homestead"Fantastiese gebied met baie om te sien."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Vindoux Guest Farm & Spa"Great town to visit. Especially love the quaint shops and galleries. "
Hermanus, Escape From Cape Town
Eastbury Cottage"Die dorp se strate is mooi skoon van rommel en die leegleêrs is bitter min indien enige. Al wat nie aangenaam was nie was die rommel langs die voetpaadjie langs die see Die mense was baie vriendelik in die winkels en op straat. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Astrandt 2"Dit is een baie lekker plekkie. Lekker restaurante en jy is reg by die see. Dis lekker stil so dit maak jou wegbreek kansie baie lekker rustig. Dit is net wat ons nodig gehad het."
Greyton, Escape From Cape Town
Oewerzicht Farm Cottages and Campsite"'n Oulike dorpie met pragtige mark, vriendelike mense en 'n lekker atmosfeer."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Aloe View Homestay"Baie skoon. Vriendelike diens orals. Sonop en sonsondergange was asemrowend."
Swellendam, Escape From Cape Town
A Hilltop Country Retreat"Swellendam is 'n tipiese plattelandse dorpie met baie eetplekke nie te ver van twee natuurreservate en die see. "
Hannas Bay, Escape From Cape Town
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes"Naby aan die minder bekende indrukwekkende fossiel park ('n moet besoek) naby Saldhana. Gerieflike winkels en koffie shops naby die huis. 'n Klipgooi van Paternoster (duur) en heelwat snuistery en ander winkeltjies."
Robertson, Escape From Cape Town
Goedereede Guest Farm Rondawel Cottage"Ek sal enige dag soontoe trek en daar gaan bly!"
Langebaan, Escape From Cape Town
Speelhuis Collection"Ontwikkeling is groot, daar is baie potensiaal vir nuwe vakansiehuise en oorde."