Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16054 reviews.
Port Owen, Escape From Cape Town
Port Owen Marina"Alles is rustig en voldoende vir waarde vir geld."
Montagu, Escape From Cape Town
Olive Stone Farm - Olive Cottage"Pragtige dorpie, die museum in die hoofstraat in die ou kerk is 'n besoek werd. Veral as jy nostalgies is oor toentertyd se dinge!"
Heidelberg, Escape From Cape Town
Siblings Guesthouse"Heidelberg het oor die jare tog uitgebrei en is definitief die moeite werd om te besoek."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Fonteinhutte Self-catering Apartments"Jongensfontein is beslis vir mense wat die kleindorp-gevoel van die kus waardeer. Rustig en pragtig- hier is pragtige uitsigte as jy gaan stap, lekker visvang plekkies en baie speelplek vir die kinders. Die winkel, drankwinkel en restaurant is is stapafstand van omtrent al die huise af. Groot winkels en vermaak is 10 minute weg in Stilbaai. Beslis een van my gunsteling vakansie-bestemmings!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Kapokbossie"Wonderlike vissersdorpie. Rustig en nog plattelands. Hoop dit sal so bly, want dis wat die atmosfeer daar so aanloklik maak!"
Franschhoek, Escape From Cape Town
The Olive and Vine Farm Cottage"'n Stukkie buiteland op ons agterstoep."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Citrusdal Country Lodge"Dorp is baie besig op 'n Saterdag, kan nie juis in plaaslike besighede ingaan nie, mense gedrang taamlik erg."
Robertson, Escape From Cape Town
Buitenstekloof Witkruis Cottage"Saggy Stone is 'n wenner. Het dit reeds aanbeveel. bestuur en personeel vriendelik, behulpsaam en kos uitstekend."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Gansbaai is 'n lekker dorpie, hulle makeer net nog eetplekke."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Vindoux Guest Farm & Spa"First time visiting Tulbagh and it exceeded our expectations. It is an ideal area for a relaxing weekend away, with mountains all around."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Abalone Guest House"Stil en veilig, maar dalk te stil oor weeksdae vir jonger mense."
"Leer ander plekke ken waar jy nie gewoonlik bly nie. Veilig om daar te bly!"
Riebeek West , Escape From Cape Town
Riebeek Valley Hotel"Lovely town with very friendly and helpful people."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paters Haven BnB & Self-Catering"Die WiFi het geen opvangs nie en die mikrogolfoond het ook nie gewerk nie. Ek het my warmsakkie nog in die mikrogolf vergeet, wou dit warm maak en sodoende uitgevind dit werk glad nie."
Montagu, Escape From Cape Town
Anchorage Inn Guesthouse"Ongelukkig was ons te kort daar om baie kommentaar te lewer, maar daar waar ons was is ons met soveel vriendelikheid en gasvryheid ontvang dat ons besluit het om beslis vir meer as 1 nag terug te keer na Montagu."
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
Eendracht Hotel"Heerlike restaurante en koffiewinkels binne stapafstand. Veilige omgewing."