Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15801 reviews.
Franschhoek, Escape From Cape Town
Petit Plaisir Cottage"Franschoek is in die hartjie van die wyn- en kos wêreld. Hoogs aanbeveel en ons sal beslis terug wees."
Moorreesburg, Escape From Cape Town
De Stalle Self-catering Accommodation"My tippe dorpie, rustig, plaas atmosfeer met baie vriendelike mense. Mense wat nog as mens-mense geklas kan word, wat nog uitreik na hulle medemens met hulp en daad!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Komyntjie 1"Oulike dorpie met baie goeie restaurante en alles kan bereik word deur te stap."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Lazy Ways Cottage"Die botaniese tuin is 'n moet sien, stap gerus na die waterfal toe - dis ongelooflik mooi."
Britannia Bay, Escape From Cape Town
Beach House Britannia Bay"Britannia Bay is really wonderful, if you want that quiet beach getaway, definitely go to Britannia Bay."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Gansbaai is 'n gewilde vissersdorp en geleë naby Hermanus, Franskraal en nie ver van Perle Beach."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Kaalvoet Apartments"Wonderlike stil en rustige plek met assemrowende see-uitsig, veral met sonsondergang. Fantasties en net 45 min se ry uit die Parow Noord."
Grabouw, Escape From Cape Town
Belfield Wines and Farm Cottages"Die landelike gedeelte van Elgin baie mooi. "
Greyton, Escape From Cape Town
Via's B&B"Daar is iets vir almal - mens kan rond koop in die koffie shops en cafés en mens self oor eet aan lekker kos, koffie en craft bier, maar ook gaan fiets ry en stap in die beeldskone natuur of dorp strate."
Hermanus, Escape From Cape Town
Chesham House"This was our first visit to Hermanus and unfortunately we did not get the full experience because of the unrest."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Verdoesie"I have nothing negative to say, I only missed a wood block to chop wood on for the braai."
Paternoster, Escape From Cape Town
Sea Shack"Ons besoek Paternoster gereeld. Ek glo dit is antwoord genoeg om te sê dat ons Paternoster as 'n fantastiese vakansiebestemming beskou."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
SeeBries"Lekker weggesteek die klein dorpie, maar tog alles wat nodig is vir 'n lekker vakansie."
Still Bay West, Escape From Cape Town
Wag-'n-Bietjie"Wou vars vis eet, maar 2 gewildste vis eetplekke kon/wou nie help nie. Wat van "Jy kan solank ietsie bestel om te drink en wag vir die volgende tafel om oop te gaan" Dink hul kan hul kliëntediens opknap, maar sal nie almal oor dieselfde kam skeer nie, het heerlike pizza gekoop by 'n baie vriendelike man naby Spar, ten spyte van 'n besige dag was hy steeds vriendelik."
McGregor, Escape From Cape Town
Boesmanskloof - Die Galg Thatched Roof Cottages"We definitely foresee returning in the future."
Brandwacht, Escape From Cape Town
Feel @ Home"Brandwacht self is 'n woonbuurt van Stellenbosch. Dit is 'n goeie toeristebestemming vir die omgewing."
"Die skoonste dorp wat ek nog in my lewe gesien het en al die mense is so hulpvaardig en vriendelik."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Roos Maryn"Rustigheid en vriendelike mense is beslis hier te vind."
Robertson, Escape From Cape Town
Goedereede Guest Farm Rondawel Cottage"Ons het ons eie wyntoer deur die omgewing gehou, oral wyn geproe en aangekoop by die wynkelders, heerlike Chardonnay en Sauvignon Blanc ontdek, ons het oral vriendelike diens en gasvrye mense ervaar, Robertson het pragtige, groen tuine by hul toeriste-bestemmings, en oral is 'n heerlike ontspanne en gesellige atmosfeer!"
Tulbagh, Escape From Cape Town
By Oude Tol Farm Bougain Villa"Quaint little town with lots to see."
Witsand, Escape From Cape Town
Suzys Accommodation"Amazing, peaceful and definitely a place to visit if you need to relax away from the hustle and bustle of everyday life. "