Geverifieerde Resensie

Escape From Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.

Montagu, Ontsnap Uit Kaapstad

Montagu Springs

"Interesting place. Also close to wine farms."

Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad

Kleinmond Panorama Holidays

"Baie mooi dorpie teen 'n pragtige kus. Baie vriendelike en aangename inwoners. Tennis-, rolbaan- en jukskeibane. Baie baby aan ander kusdorpies."

L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad

12 on Golf

"Pragtige plekkie, rustigheid vir liggaam en siel."

Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad

Stanford Hills Estate

"Pragtige skoon dorpie met vriendelike inwoners en lekker kos."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Sea Castle 1

"Rustige plek, atmosfeer wat jy nêrens anders sal kry nie."

Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

Grace's Getaway

"Yzerfontein bly een van die beste!"

Paarl, Ontsnap Uit Kaapstad

Skinkikofi

"Some really nice wine farms in the area to visit."

Tulbagh, Ontsnap Uit Kaapstad

The Tulbagh Boutique Heritage Hotel

"Mooi Tulbagh met Top wijnhuizen (ga vooral naar het boutique wijnhuis van Lemberg) en natuurlijk de historische en gezellige Kerkstraat."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Aloha 3

"Rustige atmosfeer, heerlike vakansiedorpie! Sal beslis weer gaan!"

Longacres Country Landgoed, Ontsnap Uit Kaapstad

Long Acres Bahamas Accommodation

"Stil en rustig in die mooiste deel van die Weskus."

Porterville, Ontsnap Uit Kaapstad

Die Koejawelhuisie

"Regte plattelandse dorpie met pragtige berge om na te staar! Mense met wie ons gesels het was regtig baie vriendelik en aangenaam. En beste van alles dit is naby genoeg aan Kaapstad tog vêr genoeg van die gejaag van die stad af."

Paarl, Ontsnap Uit Kaapstad

DOT J J B & B

"Dit is 'n wonderlike plek om te kuier en vir vakansies al is dit net vir 'n naweek om 'n bietjie weg te kom vanaf die huis. Sal dit voorstel."

Montagu, Ontsnap Uit Kaapstad

Mountain View @ The Little Gem

"Montagu is a place I would love to retire. So beautiful and friendly."

Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Ons C-huis

"Die visfabriek-reuke het ons laat wonder of ons weer op Gansbaai wil kom kuier."

McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad

Boesmanskloof - Die Galg Thatched Roof Cottages

"Ongelukkig 'arm' aan winkels, waar nood kos items gekoop kan word, maar die omgewings is 'ryk' aan natuurskoon."

Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad

ATKV Goudini Spa

"Lekker uitsig oor die natuur."

Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad

Lagoonside @ 77

"Fantasties. Dis die plek om te wees."

Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

The Goose Nest

"Pragtige vakansie bestemming."

Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad

De Volkshuijs

"Inligtingsburo is fantasties."

Witsand, Ontsnap Uit Kaapstad

Suzys Accommodation

"Witsand is ideaal as mens van die stedelike gewoel wil wegkom. In die omgewing is interessante plekke om te besoek: die pont by Malgas, de Hoop natuurreservaat, Infanta. Heidelberg het pragtige ou geboue en ' Aan de Kanaal' koffiewinkel is 'n moet. "

Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad

A Perfect

"Zeer gunstig gelegen om de wijngbieden van de Wes kaap te bezochten. We zullen deze lokatie aanbevelen aan vrienden."

Grabouw, Ontsnap Uit Kaapstad

Aloe and Agapanthus Cottages

"Grabouw self is bietjie rof maar naby aan alles. So rondom Grabouw se dorp is daar baie om te doen."

Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad

Goedereede Guest Farm Rondawel Cottage

"Daar is so baie in die omgewing. Ons was tot by Franschhoek, Bonnievale, Montagu en Worcester. Pampoenstal was 'n belewenis. Dit is opvallend hoe goed die paaie versorg word selfs die grondpaaie. Dorpies is ook skoon en netjies. Sal beslis weer hierdie area wil besoek."

Blad
Blad 426 - Wys 12751 tot 12780
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang