Verified Reviews

Escape From Cape Town

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town

Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.

Voor-Paardeberg Wine Ward, Escape From Cape Town

Under Oaks

"'n Area wat my beslis weer sal sien."

Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town

La Montagne Lodge

"I love this little South African Gem! I would recommend a visit to Riebeek to anyone. "

Witsand, Escape From Cape Town

Barnacles

"Hierdie is 'n visvang-paradys. My ervaring in die verlede was dat die weer pragtig is oor September. Die wind hierdie tyd van die jaar in April was bietjie erg."

Paternoster, Escape From Cape Town

Jongnooientjiesfontein

"Rustige en veilige dorpie met uitstekende restaurante!"

Franskraal, Escape From Cape Town

Rots 'n See Self-catering Villa

"Goed geleë, naby aan groter sentrums."

Witsand, Escape From Cape Town

Suzys Accommodation

"As jy net wil rus neem neem jou kruideniers saam en geniet hierdie pragtige natuur en drink dit in."

Hermanus, Escape From Cape Town

Bayview 104

"Daar is altyd 'n lekker 'vibe'."

Jongensfontein, Escape From Cape Town

SeeBries

"Mooi skoon en rustige dorpie, sal weer terug gaan. Natuurskoon mooi met staproetes om te doen. "

Worcester, Escape From Cape Town

19th Hole Golf Villa

"Heerlike vars lug en plattelandse atmosfeer naby Kaapstad met baie Afrikaanse mense."

Gansbaai, Escape From Cape Town

Tourist Lodge Gansbaai

"Klein rustige dorpie. Sentraal geleë vir besoeke aan omliggende stranddorpies, walvis kyk, staproetes en die pikkewynbeskermingsoord."

Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town

Church Hills Boutique Guest House

"Die Riebeeck-vallei bied baie, spandeer 'n naweek om die verskeie attraksies te besoek."

Gansbaai, Escape From Cape Town

SeaKaya

"Dit was die eerste keer wat ek in Gansbaai en omgewing kom. Het dit baie oulik gevind met 'n pragtige omgewing. Baardskeerdersbos die beste en ons sal definitief terugkom!"

Malmesbury, Escape From Cape Town

Dassenheuwel Farm Stay

"Was by Riebeeck Kasteel. Dis baie karaktervol en die moeite werd."

Betty's Bay, Escape From Cape Town

Cyara

"Benodig meer winkels binne loopafstand."

Montagu, Escape From Cape Town

Le Domaine Self Catering Farm Cottages

"Die nuwe 'beach pool' by die Guano Caves net buite Montagu was net so groot teffer by ons kinders. Pragtige skoon swembad met hele paar 'slides' en tot 'n platform vir brawes om af te spring en area langs die swembad om uit te span."

McGregor, Escape From Cape Town

Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1

"Ons is mal oor die dorp en sy mense asook die die plase rondom dorp."

Agulhas, Escape From Cape Town

The Gift

"Die Zuidste Kaap restaurant hoogs aan te beveel."

Van Riebeeckstrand, Escape From Cape Town

The Beach Villa

"Ongelooflike mooi, oop strand. Pragtige uitsigte."

Clanwilliam, Escape From Cape Town

Hangnes @ Boskloof Swemgat

"Pragtige dorpie met al die nodigste winkels."

Kleinmond, Escape From Cape Town

Kleinmond Panorama Holidays

"Die wandelpaaie langs die kus is met beton uitgelê wat 'n wandeling langs die kus baie gerieflik gemaak het. Restaurante baie goed en billik. Ons sal weer gaan na Kleinmond en Klein Panorame."

Van Riebeeckstrand, Escape From Cape Town

Beach Apartment and Studio

"Dit was so mooi om mense met hulle honde op die strand te sien loop. Dit is puik."

Page
Page 467 - Showing 13981 to 14010
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers