Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
Kleinmond, Escape From Cape Town
'Die Rotse' Host House"Dit was ons eerste maar gaan beslis weer. Lekker stappaadjies en natuur is pragtig."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Whimseagull"Ons is mal oor die dorp en die ongereptheid van die plek. "
Gansbaai, Escape From Cape Town
Ons C-huis"Gansbaai is geleë naby oulike besienswaardighede. Ons het gereeld uitgery na Stanford, Hermanus, Franskraal, Uilenmondkraal, Baardskeerdersbos en Pearly Beach. Die lokale seekos was uit die boonste rakke. Veral die Boathouse waar mens teen billike pryse vars voorbereide seekos kan geniet in die hawe. Gansbaai is 'n oulike dorpie met vriendelike mense. Die visvanggeleenthede in die hawe kraai ook koning."
Arniston, Escape From Cape Town
Arniston Spa Hotel"Baie stil en rustig. Naby genoeg aan Bredasdorp indien jy iets nodig sou kry. Min dorpies wat nog so ongerep is. Love dit!"
Calypso Beach, Escape From Cape Town
Seasons of Serenity"Pragtige bestemming met pragtige privaat strand. Veilig en 'n lekker rustige area."
Barrydale, Escape From Cape Town
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Ouwêreldse heimwee!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Driftwood Self-Catering Home"Seems to be a booming town with lots of construction going on everywhere. Mansions everywhere on the south side."
Paternoster, Escape From Cape Town
Strandlopertjie"Loved Paternoster - We will definitely be back for longer next time."
Calypso Beach, Escape From Cape Town
Crystal Lagoon Lodge"Baie lekker plek op die Weskus. Sal graag weer daar wil kom vakansie hou. "
Silversands, Escape From Cape Town
Anne's Place"As jy 'n stil vakansie wil deurbring is dit die plek om te gaan."
Hermanus, Escape From Cape Town
Windsor Hotel Hermanus"Strande pragtiger en meer toegangbaar as wat ons verwag het. Goeie verskeidenheid eetplekke."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Kunje Guest Farm"Citrusdal, with its rows and rows of orange trees with its throwback to yesteryear Museum and quaint Sandveldhuise, makes for a wonderful experience. Then there is the warmwater springs. Certainly not a town to just drive through, but worth a stop and stay for a few days. "
Noree Valley, Escape From Cape Town
Orange Grove Wouterspan Lodge"Mooiste berge wat tydens sonsopkoms en sonsondergang in die mooiste kleure omtower word. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Jongnooientjiesfontein"Paternoster is die mooiste dorpie! Het so lekker geëet by Voorstrandt en Square Spoon. Mooiste strand en wit huisies. Verlief op die plekkie! "
Britannia Bay, Escape From Cape Town
Accommodation @ Sea Trader"Baie oulike strand. Verlief geraak op die plek."
Riebeek West , Escape From Cape Town
Riebeek Valley Hotel"Saam met Riebeek-Kasteel is dit die moeite werd!"