Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15946 reviews.
Pearly Beach, Escape From Cape Town
Milkwood Cottage"Naby aan Gansbaai, Franskraal, Baardskeerdersbos en Uilenkraalsmond. Baie om te doen en te sien, of net rustig by die see te kan ontspan."
Silversands, Escape From Cape Town
Pik 'n Wyntjie"Silversands is 'n absolute pragtige strand met die skoon sandduine. Eenrigting parkeerarea egter 'n groot probleem."
Sandbaai , Escape From Cape Town
The Seagull Hermanus House"Heel lekker en naby genoeg aan Hermanus maar ver genoeg om die gedruis te mis."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paters Haven BnB & Self-Catering"Wat 'n heerlike Weskus ervaring!"
Malmesbury, Escape From Cape Town
De Gunst Guest Farm"Dit is 'n pragtige, skoon dorpie met baie vriendelike mense. Kan dit aanbeveel vir enige toekomstige besoekers."
Paternoster, Escape From Cape Town
Komyntjie 1"Weskus stel nooit teleur nie. As jy van natuur en buitelug hou, is dit die plek vir jou."
Robertson, Escape From Cape Town
De Hoop Cottages"'n Pragtige plattelandse dorpie met 'n fantastiese bakkery (Louretta's) en slaghuis (Pinto's)."
Swellendam, Escape From Cape Town
Marula Lodge Guesthouse"Unbelievable change in the town. Beautiful guest houses and restaurants. Very high level of amenities and incredible choice of restaurants."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Beach Blessings Self-catering"Die plek is baie lekker! Geen klagtes nie. "
Hermanus, Escape From Cape Town
Strandloper Self Catering Units"Beautiful place and will definitely come back."
Riebeek West , Escape From Cape Town
Riebeek Valley Hotel"Wonderlike ligging. Dis bietjie iets anders, veral met die fokus op platteland en olywe. Sal definitief weer kom."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
83 Dassen Island"Ons was verras oor die plek. Dis werklik 'n kosbare juweel!"
Barrydale, Escape From Cape Town
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Soveel om te sien en te doen, Barrydale sien ons weer."
McGregor, Escape From Cape Town
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"McGregor het sy eie tyd, jy vang nie sommer die kroeg oop daar nie. Sou dit graag wou sien, maar die eienaars besluit of hulle wil oop wees of nie. Maar dit maak dit alles net soveel meer interessant. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Sea Shack"Jy moet beslis elke plekkie gaan besoek - soveel om te sien en te ervaar! Mens kry sielerus daar!"
Malmesbury, Escape From Cape Town
Dassenheuwel Farm Stay"Mooi en netjiese dorp en pratige omgewing."
Agulhas, Escape From Cape Town
À La Mer"Ons het Agulhas baie geniet. Het kilometers gestap in die pragtige natuur."
Die Boord, Escape From Cape Town
Absolute Bosch Guest House"Dit is maklik bereikbaar en tog so bietjie uit die middedorp se gewoel. Dis natuurlik as jy eie vervoer het."
Robertson, Escape From Cape Town
Engela's Overnight Accommodation"The wine route and surrounding activities are exceptional in this area, but Robertson itself is a bit of a sleepy hollow with minimal tourist attractions."
McGregor, Escape From Cape Town
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"McGregor is 'n pragtige klein dorpie met genoeg juwele soos Bemind wyne waar jy sommer midde in die wynmaakproses instap en by die vriendelike wynmaker self jou wyne koop. Die pottebakkers ateljee is ook 'n unieke ervaring. Eseltjiesrus vat aan 'n mens se hart. Jy eet heerlike kaaskoek by jou koffie op die stoep van die eetplekkie waar jy ook 'n verskeidenheid olyfprodukte kan koop. Die dame by die inligtingskantoor was baie behulpsaam en het flink gehelp om 'n staproete deur die dorp te beplan vir die tyd wat ons daar wou deurbring. "
Kleinmond, Escape From Cape Town
La Mer"Was so surprised to realize how self-sufficient Kleinmond is and so lovely to visit."
De Kelders, Escape From Cape Town
La Petite Baleine Seaside Villa"Ons het baie lekker geëet by Rosemary & Thyme. Kan dit beslis aanbeveel. Coffee on the Rocks het heerlike koffie gehad en baie mooi uitsigte saam met ons ontbyt."
Montagu, Escape From Cape Town
Kogman & Keisie Guest Farm"Dit is 'n pragtige dorp met baie geskiedenis, en die moeite werd om te besoek."