Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16054 reviews.
Montagu, Escape From Cape Town
Anchorage Inn Guesthouse"One of the most beautiful towns in our country with so much history, things to do and see."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Maison d'Ail"Pragtige dorpie geleë in die vallei omring deur berge. Vriendelike inwoners, goeie kos en dan natuurlik, die heerlike plaaslike wyn!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Place"Baie beslis plek vir toeriste. Dis 15 km van elke plekke en mens kan baie doen deur te ry en kyk na al die dorpies om Paternoster. Daar is nou groot winkelsentrums nou, wat nie daar was toe on laas daai roete gedoen het nie."
Swellendam, Escape From Cape Town
Wildebraam Berry Estate"As jy van koffie hou, besoek Coffee Culture langs die toeriste-inligtingskantoor!"
Worcester, Escape From Cape Town
Tolbos Backpackers"Worcester is great for tourism. We went to "Kleinplasie" and totally enjoyed the museum. We were amazed to see all the industrial activity which had taken place on that farm so many years ago. We were totally blown away. Very informative and we would like to go back to gain more information on the history of Worcester. The restaurant was uitstekend!"
"Mooi omgewing, dorp nie baie netjies nie. Bekostigbare, goeie eetplekke in dorp skaars."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Place"Paternoster is 'n lieflike plek om oor te bly - ons sal enige tyd weer oornag in hierdie tipiese Weskus-dorp. Heerlik geëet by 'n strand restaurant net om die hoek van die blyplek. "
Swellendam, Escape From Cape Town
Wildebraam Berry Estate"Ja, definitief net 'n naweek is te kort. Dis 'n pragtige historiese dorp en lekker interessante dinge om te sien, daar is ook lekker grondpaaie om te verken, soos byvoorbeeld om oor Malgas se pond te gaan. Hou die dorp net so."
Vredenburg, Escape From Cape Town
Vredenburg Boutique Lodge"Vredenburg het als en nog meer - in die dorp alles beskikbaar asook die nuwe Weskus mall. Naby Langebaan en Parternoster."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Shades of Provence"Heerlike dorpie om in rond te loop, sou net 'n bietjie meer kunsgalerye wou sien."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Church Hills Boutique Guest House"Dit was ons tweede besoek aan Riebeek-Kasteel. Dit het gevoel asof ons nie regtig in Suid-Afrika is nie. Suid-Afrikaanse eetplekke en etes skaars. Vreeslik Engels met musiek hoofsaaklik Frans en Duits. Ek persoonlik het 'n bietjie ontuis gevoel in my eie land."
Barrydale, Escape From Cape Town
Sandy's Place"Mooi, skoon en gasvry met heerlike eetplekke, besienswaardighede en 'n wynkelder."
Heidelberg, Escape From Cape Town
Valley's End Cottages - Gallery"Baie lekker biltong in Heidelberg; pragtige omgewing!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Strandlopertjie"Paternoster is 'n besondere bestemming wat bekoring inhou. Die mense is vriendelik. Baie lekker restaurante. Interessante plekkies om te besoek soos At Botha se studio. Gaan kyk ook na omliggende plekke soos Velddrift en Tietiesbaai."
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
The Sandcastle Bed and Breakfast"Melkbosstrand is a good place to stay."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paters Haven BnB & Self-Catering"Altyd lekker, maar soms kan die plaaslike smouse regtig pla en lastig wees."
Swellendam, Escape From Cape Town
A Hilltop Country Retreat"Ons was net jammer dat die Faerie Sanctuary nie oop was nie! Sal volgende keer ons tyd so inruim dat dit in seisoen is!"
Barrydale, Escape From Cape Town
Karoo Art Hotel"Was te kort daar om 'n ingeligte opinie te gee. Loop 'n bietjie rond in die dorp. Dit lyk tog of daar hier en daar 'n verrassing kan wees."
Greyton, Escape From Cape Town
Oewerzicht Farm Cottages and Campsite"Greyton is in 'n ongelooflike mooi vallei geleë en die dorp self is seker een van die mooiste wat ek nog gesien het. 'n Verskeidenheid van interessante eetplekke om van te kies en genoeg vir die hele familie om te doen."