Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15801 reviews.
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Haus Barbara Guest House"Very nice little place - die Rooi Windmeul on your way out of Bredasdorp on the way to Napier which is perfect for breakfast before you get on the road again. Bredasdorp itself does not have that much to offer as a tourist destination, but is a good base for the surrounding areas."
Swellendam, Escape From Cape Town
Wildebraam Berry Estate"Baie unieke plek met soveel mooi plekkies om te besoek!"
Barrydale, Escape From Cape Town
Sandy's Place"Al die mense is so vriendelik en daar is die oulikste plekkies om by te eet! "
L'Agulhas, Escape From Cape Town
Cape Agulhas Guest House"Baie geskiedkundig met vriendelike mense en goeie restaurante."
Robertson, Escape From Cape Town
De Hoop Cottages"Very clean with lots of old style homes and beautiful view of Langeberg mountains."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aanhuizen Guest House"Sal graag wil terugkeer om al daardie heerlike restaurante te besoek."
Franschhoek, Escape From Cape Town
La Galiniere Guest Cottages"Franschhoek is beautiful en ek sal dit aan enige iemand aanbeveel wat lief is vir wyn en lekker kos."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Abalone Guest House"Baie lekker, rustig skoon met asemrowende natuurskoon. Die kreef depot kan gerus 'n bietjie van sy tonne krewe beskikbaar maak aan die toeriste, hetsy met 'n kreefinligting en braaigeleenthede, of vir selfs braai ten minste een maal per week in Desember."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Beachhoff Beach Front Flat"Dit was 'n heerlike vakansiedorp, nie te ver van die Kaap nie."
Montagu, Escape From Cape Town
Badensfontein"Montagu is regtig 'n pragtige omgewing met die mooiste natuurskoon. Doen gerus die moeite en besoek die omgewing."
"Geweldige rustige en veilige dorpie en is hoogs aan te beveel. Blyk dat die inwoners almal van netjiese omgewing hou en daarom is alle tuine en sypaadjies seker so goed versorg."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Swept Away Guesthouse"'n Geheim van die Weskus. Wat 'n stunning, pragtige, skoon en veilige dorp met die mooiste strand. Moenie vir te veel mense vertel nie!"
Van Riebeeckstrand, Escape From Cape Town
C'est La Vie Self Catering Apartment"Riebeeckstrand self is maar meestal 'n residensiële area, so dit is dalk minder geskik vir mense wat hou van baie winkeltjies en restaurante. Melkbosstrand is wel baie naby, en met die puik busdiens kan mens eintlik maklik enige plek heen gaan van daar af. Dit is meer bekostigbaar as ander dele van die Weskus, en die strande is baie skoon en stil. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Place"As ek enige aanbeveling kan maak sal ek se die strand kan bietjie skoner wees."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Church Hills Boutique Guest House"Pragtige plek. Sal volgende keer langer wil bly. Ongelooflike mooi tonele."
Wellington, Escape From Cape Town
La Rochelle"Ons het spesifiek Wellington gekies om oor die Bainskloof pas met ons motorfiets te gaan ry maar ek was absoluut versot op die hoeveelheid ou geboue in die dorp en my kamera het oortyd gewerk."
Heidelberg, Escape From Cape Town
Skeiding Guest Farm"Meat in Heidelberg is excellent and very well priced (inexpensive) - Next time I visit, when it's not raining, I'll explore more sites of interest. Heidelberg is ideally situated as it's only a short hop to the magnificent Witsand/Port Beaufort - Breede river mouth. (Did I say I am a mermaid lover yet?). "
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Klokkiebosch"A lovely and peaceful place, if you compare it with Saldanha or Langebaan! Paternoster was also beautiful, but as we visited it in peak season it was very busy there. Die Weskusplek was also well worth the visit, fantastic spot, nice food and friendly people. We traveled to the West Coast from Pretoria, to attend a wedding in Langebaan, and I definitely think we made the best choice with staying in Jacobsbaai!"