Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16056 reviews.
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Pikant"Wow, 'n fantastiese bestemming. Die veiligheid en rustigheid is uiters belangrik en ons geniet dit verskriklik. Ek sal beslis vroegtydig bespreek vir langer verblyf. Ek beveel dit aan vir enige vakansie. Dis pragtig, skoon, natuurskoon. Kombineer die oseaan met die plante en diereryk, is Yzerfontein beslis 'n wenner. 100% vir Yzerfontein. Dit was fantasties!"
Wellington, Escape From Cape Town
Hanna"1 week is te kort om al die mooi in die omgewing te verken. Mooiste natuur tussen die berge."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Zeezicht Oceanfront"Dit is n mooi kusdorp - weg van die 'ge-woel' - bied als wat nodig is - slegs 40 km vanaf Hermanus met 'n winkelsentrum en vele meer."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Mossel is the Yzerfontein Gem"Fantastiese plek en onverwags groot met lieflike huise."
Swellendam, Escape From Cape Town
33 Berg Self-Catering"We are sorry that we didn't spend more time in Swellendam, but will definitely be back."
Saldanha, Escape From Cape Town
12 on Beach"Saldana is 'n puik, lekker dorp. Mense is in die dorp is vriendelik en baie gaaf. Alle winkels is available by die Weskus Mall en alles is bekostigbaar."
Hermanus, Escape From Cape Town
Oak on Main"We know Hermanus really well as we have family there. It is a wonderful place to visit and if your accommodation is near the town you can walk absolutely everywhere. Lovely restaurants and shops across all budgets. Beautiful views and friendly folk, together with all the above, make it a super place to have an extended holiday or just stay for a few days."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paters Nessie"Die plek self was wonderlik. Dit was baie stil en so netjies. Ek Kan amper sê ek het niks fout gevind met Paternoster self nie."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Smooth Sailing"Beautiful and picturesque, quiet and windy. Stunning sunsets and lovely views."
Vermont, Escape From Cape Town
57 on Vermont"57 on Vermont grens aan 'n lieflike vlei. Dit is pragtig en rustig. Beslis 'n plus. En die mooiste berguitsig!"