Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16103 resensies.
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Maartblom Gastehuis"Pragtige, veilige dorp met 'n winkel wat selfs tot laat oop is."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
St Helena Bay Hotel"Sal definitief weer as vakansieplek gebruik en ook aanbeveel."
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fork West Holiday Apartment - Top Floor Unit 5"Elandsbaai het ons harte gesteel, maar dit is nie geskik vir gesinsvakansies volgens ons nie. Daar is nie vir kinders vermaak nie, en ook nie vir volwassenes nie, tensy jy by die Hotel wil uithang elke aand. Die natuurliefhebber sal dit geniet. Jy sal lekker rus in Elandsbaai. Daar is net een restaurant, en bespreek maar vooraf om teleurstelling te voorkom."
"Baie om te sien. Lekker staproetes. Vriendelike mense. Baie plekkies om te besoek in dorp."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Simply Yzer Self-catering Apartments"Kom voor as 'n baie veilige dorp. Baie skoon dorp. Het die Kaapse Klopse by die Spar baie geniet, vir ons van Gauteng, 'n hoogtepunt."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Heron's Haven"Baie lekker toegang tot die see vir boothengel! Naby genoeg aan groot winkelsentrums vir benodighede. Beslis nie vir die persoon wat van "liggies" en lawaai heelnag hou nie! Hier kan mens "batterye" laai!"
"Die dorpie Tulbagh is ongelukkig 'n slagoffer van ons regering se onvermoë om 'n beter lewe aan sy mense te gee. Die hoofstraat is besaai met werklose mense wat vinnig om toeriste brom. Meeste besighede is of gesluit of het beperkte besigheidsure. Darem is die strate redelik skoon. Die prag van die area is nie die dorp nie, maar die natuurskoon en die omliggende plase, berge, riviere, damme, staproetes en bergfietspaaie."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Accommodation @ Sea Trader"Love the little West Coast town. Great for a weekend getaway out of the hustle and bustle of the city. Only 1h45min drive from Cape Town."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea-Salter"Yzerfontein het vele verskuilde 'skatte'! Jy ontdek elke keer iets meer as die vorige keer. Die sonsondergange is nou maar net die mooiste."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Cederkloof Botanical Retreat"Just far enough to get out of the rat race, yet close enough to react to client needs as they should arise."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
De Melkportaal Cottage"Dit is 'n welgeleë dorpie nie ver van die see nie, en beskik ook die nodige winkels."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
SeaKaya"Too few shops, shops close at 5, no fast food stores other than KFC. Expected more seafood restaurants since it is a coastal town. No beach to swim, was very hot, should be more swimming pools or swimming beaches."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Gezellig"Baie lekker behalwe vir onwettige kreefverkopers. Waar is die polisie?"
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
SeaKaya"Gansbaai is nie so besig soos die Hermanus omgewing nie en het 'n meer plattelandse gevoel."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Emmaus-On-Sea"The 16 mile (25 km) beach is great for long walks or just for a dip in the water. Suitable for surfing or body boarding. We didn't try the local restaurants. A little mall is at the entrance of the housing area which includes a big Spar and a barber. The ABSA ATM is across the street. Even closer to our accommodation was a petrol station and a range of shops including a pharmacy. There is a harbour in Yzerfontein. The drive there is quite nice. Langebaan is 43 mins drive from Yzerfontein. We drove there to visit the Shark Bay hotel, watch the kite surfers on the lagoon and to have lunch at the Roxy Beach restaurant. There are a few small restaurants along the main beach."
"Die restaurant Giovanni's was lekker. Die pizza was seker die beste wat ek al ooit geëet het."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Bliss"It's a coastal community that is on the verge of being South Africa's next great holiday/vacation home destination. The changes underway throughout the area point to a real renaissance that will lure new visitors and home buyers from South Africa and the Global North."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Smooth Sailing"Ons was nie lank genoeg daar om werklik die plek te verken nie, maar wat ons gesien het is genoeg om ons te laat terugkeer."