Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16103 resensies.
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea-cret Shore"Oor die algemeenn gelukkig. Dit hang af wat jy soek. Ek wou juis in stilte sonder karre en malls, flieks en resturante in vrede gaan vakansie hou. So as dit is waarna jy soek is St. Helenabaai perfek. Dit is ook naby genoeg aan Vredenburg as jy winkels wil besoek. Vir kos en wyn beskik St. Helenabaai en sy winkels oor genoeg verskeidenheid. Kan dit aanbeveel en kan nie wag om weer daar vakansie te hou nie."
"Een dag maksimum nodig vir die dorp. Geen badkamers by vuurtoring of Suidpunt vir besoekers nie. Agulhas Nasionale Park is nie oop vir dagbesoekers nie, slegs vir persone wat peperduur verblyf binne kan bekostig."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
180 Degrees Ocean Experience"'n Jarelange hartsplek. Love die omgewing."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanuspietersfontein Cottages"Alhoewel ons nie Stanford self besoek het nie (rondom 30minute se ry van die plaas) en weggekruip het op die plaas omdat ons alles tot ons beskikking gehad het, het ons wel verby Stanford gery en is ons baie opgewonde om in die vervolg die dorpie ook te besoek, veral oor die pragtige ligging en besienswaardighede in die omgewing."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
La Montagne Lodge"Top quality and top flight! Will be recommending and personally, will return! "
Suurbraak, Ontsnap Uit Kaapstad
Ernadoon se Plek"I would not visit there to holiday or to stop over. I visited in order to visit a friend who lives in Suurbraak but cannot accommodate a guest."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Lavender @ C"Van die restaurante is baie duur, maar gelukkig is daar meer bekostigbare plekke in Vredenburg en Saldanha wat naby is."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
The Koppie - Accommodation"Great place, lots of interesting things to see and do."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Dwarslêbos"Ons kon nie vir beter gevra het nie. Mis die rustigheid alklaar. "
Heidelberg, Ontsnap Uit Kaapstad
Outpost Self-catering"Jy moet jou tyd neem wanneer jy Heidelberg besoek, heelwat interessante plekkies."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Dunes Boutique Guesthouse"It is an enchanting fishing village with wonderful accommodations, beaches, and restaurants."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
A'la Mossel 1"Absoluut verlief op Paternoster. Elke keer wat ons daar kom kuier, voel ons sommer lekker uitgerus en verfris."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Salty Sandals"Ons het verlief geraak op hierdie huis en die dorp."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Mountain View Cottage"A great region to visit. Beautiful part of the winelands to visit with plenty to see and do."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Pearl Haven"Yzerfontein is a great location. The only downside is that for bachelor parties, the pubs and bars don't allow for it, even though we phoned ahead of time to tell them that we wouldn't be loud or cause any trouble. Despite that, I would still come back for more visits to Yzerfontein."