Geverifieerde Resensie

Escape From Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15946 resensies.

Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Lavender @ C

"Die plek is baie goed geleë en amper soos 'n tipe plek waar niemand jou sal soek nie. So dis perfek vir n "couple"."

Witsand, Ontsnap Uit Kaapstad

Kite View 2 Self-catering Holiday Home

"Witsand is die regte plek vir afskakel en rus."

Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Melkboom Self-Catering Villa

"Die mooiste, rustigste dorpie met baie vriendelike mense. Beslis 'n wenner vir enige iemand wat hier wil vakansie hou."

Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Beach Blessings Self-catering

"Ongelooflike mooi dorpie. Ek kan nie wag om weer te gaan nie."

Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

Paradijs Sig

"Mooi en vriendelik dorp - alle geriewe is beskikbaar. Ons was mid-week daar en was oral goed ontvang."

Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad

Hangnes @ Boskloof Swemgat

"Dorp netjies met goed toegeruste Spar. Omgewing pragtig."

Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad

Seaside Place

"Baie mooi. Sal weer wil besoek."

Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad

Hanna

"Pragtige geskiedenisryke dorpie."

Witsand, Ontsnap Uit Kaapstad

River View Cottage at the Breede

"Dis 'n vakansieplekkie. Daar is baie mense. Dis lekker."

Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Ouma se C Huisie

"Pragtige plek. Heerlike atmosfeer."

Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Benguela

"Baie plekke om te kuier."

Koringberg, Ontsnap Uit Kaapstad

La Belle Vie @ Village-Living

"Small little town that is peaceful. Perfect for escaping the hustle and bustle of city life!"

Ceres, Ontsnap Uit Kaapstad

Time & Again

"Pragtige omgewing. So rustig. Gastekamers was naby dorp. En het lugverkoeling in gehad vir die warm aande."

Tulbagh, Ontsnap Uit Kaapstad

Raptor Rise Farm

"Die mooiste kwekery. Sal verseker weer daar gaan kuier."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Strandlopertjie

"Sal verseker weer die dorpie besoek."

Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad

38 @ Nivica

"Olifantskop is about 5 km from Langebaan but has easy access to similar amenities eg. Shopping mall, banks, Calypso Beach. A bonus is that the Langebaan Lagoon is a few minute's drive away."

Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Sea La Vie

"Baie mooi, maar bietjie afgesonder."

Montagu, Ontsnap Uit Kaapstad

@ Oudam

"'n Gastweeplaatstofie sal baie help met beurtkrag periodes van 4 ure vir koffie of ietsie te ete maak."

Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad

Lagoonside @ 77

"Puik geriewe vir 'n dorp met plattelandse atmosfeer. Konstante, jaarlikse verbetering van die dorp se infrastruktuur maak dit ook aantreklik - soos groot, nuwe sypaadjies van die middedorp af tot by die seiljagklub. Nuwe stopteken in middel van Breestraat (h/v Suffrenstraat) is baie verwarrend, want dis aan regterkant van die straat waar geen bestuurder gaan kyk om dit te sien nie. Ons (en baie ander) het eenvoudig daaroor gery en net toevallig raakgesien toe ons deur die dorp gestap het. Die veiligheidsdienste kan gerus 'n ander plek kry vir hulle openbare vergadering as die middel van Breestraat op die naweek van 16 Desember. Dit het alle verkeer na beide kante blokkeer vir 'n paar uur - baie ontwrigtend vir ons as besoekers (baie het daaroor gekla). Niemand het hulle in elk geval aan die vergadering bygewoon behalwe die personeel van die veiligheidsdienste self nie."

Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad

Lekkerus

"Mooi uitsigte op die strand."

Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad

24 Carpenter

"Ons besoek was gefokus om familie te besoek, maar die area het van die mooiste turkooisseewaters. Hoofsaaklik visvang-georiënteerd dus is toerisme nog grootliks onontgin wat salig is. Winkels is beperk. Baie mooi klein dorpies ook in omgewing. Ons sal weer kom - heel moontlik vir visvang."

Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad

Coral Cottage

"Baie skoon dorp met die mooiste natuur."

Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Lavender @ C

"Great destination to relax."

Grabouw, Ontsnap Uit Kaapstad

Uilhuijs

"Elgin Valley has wonderful wine farms, mountain biking, walking, bird life, and the famous Elgin Railway Market, an essential visit."

Tulbagh, Ontsnap Uit Kaapstad

Welbedacht Game and Nature Reserve

"Tulbagh verbaas my elke keer as ek terugkom. Omring met pragtige 360-grade berge."

Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad

Petal's Place

"Potluck, a restaurant that is halaal but you don't need wine just eat a lovely meal. Marbin olives, the tasting is delicious, the talk informative, just wish I could have stayed longer, not to forget 4 Cousins - delicious food, not stingy with pizza toppings."

Blad
Blad 58 - Wys 1711 tot 1740

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang