Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15946 resensies.
"Would be great to have a bigger-sized warm pool/s in the future. Also, some additional information provided at reception or in the information guide would be great."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Fynbos Single Stay"Though I have started my new job, it feels like I'm on a holiday."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Accommodation Unwind"Langebaan is vir ons 'n heerlike uitspanplek. Heerlike restaurante"
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Hallo Jacobsbaai"Baie rustige dorpie. Ons het heerlik ontspan en kon gereeld langs die kus gaan stap. Baie sentraal tussen Saldanha en Vredenburg."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Swellendam Overnight Accommodation"Pragtige dorp met heerlike restaurante"
"Hierdie is 'n pragtige skoon dorp met heerlike kos op die eet- en drinkplekke se spyskaarte vir goeie pryse. Die boardwalks orals langs die kus, was heerlik om op te stap en sommer net op die bankies te sit en die see te geniet."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Tiki Hut"Erkentelik was ek baie jare gelede op St. Helenabaai en was totaal stomgeslaan oor hoe dit uitgebrei het. Ek soek spesifiek plekke wat redelik onbewoon is vir wegbreke uit die stad, en het gevoel asof ek die een voorstad vir 'n ander verruil het. Geen kafees is naby die huis nie en verg dus ry met die motor tot in die dorp van die huis af om by winkels ens. uit te kom. St. Helenabaai het nou al te opgebou geraak vir my persoonlik om soontoe te gaan vir stilte en 'n bietjie introspeksie."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
64 Atlantic Drive"Very nice, relaxing and quiet place with beautiful scenery."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
On Par Selfsorg"Love die dorp en die mense. Vissersdorpie met soms 'n visreuk maar die ligging en die mense maak op vir die res. Strande en dorp is altyd skoon."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
50 White"Not too much to do if you don't love wine. Luckily we do and stopped over to do the park run. There are lovely coffee shops and eateries, also an art gallery."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Riviera Hotel & Chalets"Baie te sien en doen op Velddrif: Bokkom Laan, Port Owen, Laaiplek, Dwarskersbos naby. Weskus op sy beste. Eet vis en skyfies en ontspan."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Dolfin House"Beautiful, chilled, quiet town, very nice to relax in."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandy's Place"Wonderlike dorpie vol verrassings, die Ou Kerk antiekwinkel is beslis 'n besoek werd, Mez is 'n absolute eetervaring."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandals"Lovely place to travel. Just make sure you have all your medical meds etc. as there is no pharmacy in Paternoster although there are a few in Vredenburg not too far of a drive back."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Ruby Rose Guest House"Baie eetplekke maar min aktiwiteite om te doen. En besighede maak bietjie te vroeg toe saans."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Steenbokkie"It is a lovely getaway to rejuvenate your energy levels."
"Ons sou vir seker langer wou bly, aangesien daar heeltemal "te veel" plekke is om te besoek in die Paarl. "