Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15946 resensies.
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Stony Point Beach House"Beautiful, however needs a big shopping center and a KFC or McDonald's"
"Lekker, rustige dorpie vir 'n wegbreek. Lekker verskillende eetplekke. Jy voel sommer so veilig en als is lekker binne loopafstand."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Crystal Lagoon Lodge"Beautiful area. Very windy, but that's the West Coast for you."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Betty Boop Kothuis"I last visited McGregor over five years ago, and it was a treat to return because the town has many new culinary spots and night-time activities - I'll definitely return."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
De Volkshuijs"A visit to the shipwreck museum in town is recommended."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Heaven's Door"Pragtige kusdorpie met asemrowende see- en berguitsigte."
"Dis 'n goeie platform van waar jy die Overberg kan verken, veral die Hemel-en-Aarde vallei."
"Ons 4de besoek. Klein, min mense, veilig, met eetplekke en basiese kruidenierswinkels, en brandstof. Goeie groter dorp (Heidelberg) naby. Verskeie swemopsies; strandmeer, swemstrand, getypoele. Lieflike stapopsies en natuurskoon."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Kormorant Apartment"Plakkerskamp (laekoste behuising?) in wording by uitgang van Gansbaai op pad na Franskraal is baie kommerwekkend en onooglik. Wou so graag in Franskraal gaan aftree, maar dis nou 'n risiko met die behuising in wording daar, want huispryse gaan definitief daal."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Hartsplek"Love the views and the friendliness of the community. So peaceful in St Helena Bay."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Sal graag weer in Gansbaai oorbly en meer verken."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Pikant"Wow, 'n fantastiese bestemming. Die veiligheid en rustigheid is uiters belangrik en ons geniet dit verskriklik. Ek sal beslis vroegtydig bespreek vir langer verblyf. Ek beveel dit aan vir enige vakansie. Dis pragtig, skoon, natuurskoon. Kombineer die oseaan met die plante en diereryk, is Yzerfontein beslis 'n wenner. 100% vir Yzerfontein. Dit was fantasties!"
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Hanna"1 week is te kort om al die mooi in die omgewing te verken. Mooiste natuur tussen die berge."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Zeezicht Oceanfront"Dit is n mooi kusdorp - weg van die 'ge-woel' - bied als wat nodig is - slegs 40 km vanaf Hermanus met 'n winkelsentrum en vele meer."