Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16426 reviews.
Witsand, Escape From Cape Town
Ittledoo"Ons 4de besoek. Klein, min mense, veilig, met eetplekke en basiese kruidenierswinkels, en brandstof. Goeie groter dorp (Heidelberg) naby. Verskeie swemopsies; strandmeer, swemstrand, getypoele. Lieflike stapopsies en natuurskoon."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Kormorant Apartment"Plakkerskamp (laekoste behuising?) in wording by uitgang van Gansbaai op pad na Franskraal is baie kommerwekkend en onooglik. Wou so graag in Franskraal gaan aftree, maar dis nou 'n risiko met die behuising in wording daar, want huispryse gaan definitief daal."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Hartsplek"Love the views and the friendliness of the community. So peaceful in St Helena Bay."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Sal graag weer in Gansbaai oorbly en meer verken."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Pikant"Wow, 'n fantastiese bestemming. Die veiligheid en rustigheid is uiters belangrik en ons geniet dit verskriklik. Ek sal beslis vroegtydig bespreek vir langer verblyf. Ek beveel dit aan vir enige vakansie. Dis pragtig, skoon, natuurskoon. Kombineer die oseaan met die plante en diereryk, is Yzerfontein beslis 'n wenner. 100% vir Yzerfontein. Dit was fantasties!"
Wellington, Escape From Cape Town
Hanna"1 week is te kort om al die mooi in die omgewing te verken. Mooiste natuur tussen die berge."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Zeezicht Oceanfront"Dit is n mooi kusdorp - weg van die 'ge-woel' - bied als wat nodig is - slegs 40 km vanaf Hermanus met 'n winkelsentrum en vele meer."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Mossel is the Yzerfontein Gem"Fantastiese plek en onverwags groot met lieflike huise."
Swellendam, Escape From Cape Town
33 Berg Self-Catering"We are sorry that we didn't spend more time in Swellendam, but will definitely be back."
Saldanha, Escape From Cape Town
12 on Beach"Saldana is 'n puik, lekker dorp. Mense is in die dorp is vriendelik en baie gaaf. Alle winkels is available by die Weskus Mall en alles is bekostigbaar."