Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4244 reviews.
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Flamboyant 17"Ons het die see en strande elke dag geniet, dit was skoon en was glad nie oorvol nie. Ons sou graag meer van die Estuary wou sien, maar toegang is beperk a.g.v. riete en dit kan slegs gesien word deur op 'n bootrit te gaan."
Port Edward, Escape From Durban
Sea Breeze self-catering Accommodation"Die dorp self is nie regtig vir ons nie en daar is nie veel om te doen nie, maar daar is darem baie plekkies rondom dit."
Pennington, Escape From Durban
Pennington4u"Pennington self is nie n goeie vakansiebestemming nie maar die omliggende gebiede soos Rocky Bay en Scottburgh maak dit nog steeds Pennington4u die moeite werd as akkommodasie te gebruik. Omrede van daar af kan jy rondry."
Manaba Beach, Escape From Durban
11 Sha Bay Villas"Pragtige area, soos enige munisipaliteit het die paaie aandag nodig. Baie sentraal geleë na aan alle winkels. "
Umtentweni, Escape From Durban
23 Ambleside Retreat"Umtentweni had everything I needed, shops, restaurants, even a gym, though that was in Port Shepstone. I had all my needs catered for, which was great."
"Goeie waarde vir geld en rustig buite seisoen. Uvongo was mooi skoon, maar jammerte met die baie probleme met besoedeling water wat toerisme dood sal draf as nie aandag gegee word nie. "
"A pity that Uvongo now has a dowdy appearance principally due to lack of maintenance of municipal services - roads, pavement, buildings etc."
Illovo Beach, Escape From Durban
26 La Mer - Ground Floor"Baie mooi strand, maar daar is nie lewensredders om dit 'n veilige swemstrand te maak nie. "
St Michael's-on-Sea, Escape From Durban
Ipanema 2"Knap toilette op en dalk ekstra eetplek soos 'n Wimpy of koffiedrinkplek. Daar is groot area om te ontwikkel. "
Ramsgate Beach, Escape From Durban
Ramsgate Palms 80"Most scenic, clean and convenient pathway onto the main Ramsgate beach."
Manaba Beach, Escape From Durban
Angelfish Holiday Home"Pak geduld vir verkeer - veral in Bikers Week!"
Hibberdene, Escape From Durban
Khaya La Manzi Guest Lodge"Die strand se strome is bietjie sterk, maar die poele voor het dit lekker gemaak vir die klein kinders om in die water te speel."
Margate Beach, Escape From Durban
Rondevoux 18"Bike Fest was baie besig. Gesukkel om in en uit by parkering te kom. Sekuriteit het ons gehelp met deurkodes en vloer waar om te bly. Baie lekker gebly."
Margate Beach, Escape From Durban
Margate Granada 104"The fact that there were fish in the river and shrimp in the sea indicates the health of the water. There were, however, some plastics/litter/rubbish on the right at the entrance to the beach."
Rennies Beach, Escape From Durban
Barbados 13, Caribbean Estate"Beautiful clean, quiet beach. Not great for swimming though."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Net die swemstrand is probleem vir klein kinders, darem baie gevaarlike see."