Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4121 reviews.
"Ons geniet Ballito ten volle elke keer as ons daarheen gaan met vakansie."
"Uvongo was by verre die lekkerste vakansie plek ooit, ons was al by al die omliggende strande en dorpies maar Uvongo se strand was vir ons nog die lekkerste, dit was baie besig maar dit was baie lekker."
Hibberdene, Escape From Durban
Sea LaVie"Te kort aan restaurante en aandenkings winkels en benodig 'n ordentlik slaghuis. Als is effe beperk."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Hulle mark is meer gemik op oorsese toeriste. Party van die pryse is bietjie oordadig. Cape Vidal en iSimangaliso park is 'n lekker uitstappie. "
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Flamboyant 7"Asemrowend mooi. 'n Besoek aan die Isimagaliso vleilande is 'n moet."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Flamboyant 10"Klein vakansiedorpie. Moet die natuurreservaat gaan verken as jy in die area is. "
"'n Positiewe punt: die natuur is pragtig en groen. Dit was 'n lushof vir die oog. Al die inkopiesentrums is baie naby aan Laguna en maak die verblyf ook gemaklik."
Hibberdene, Escape From Durban
Khaya La Manzi Guest Lodge"Well it very quiet and peaceful and safe, nice environment for me that what I wanted but the place doesn't have much place to go and eat like restaurants have few but besides that it is a very nice place."
Umtentweni, Escape From Durban
Ambleside"From Johannesburg to Umtentewni it's a nice road trip to take. "
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Villa Mia 12"Dis 'n lekker stil plekkie, maar daar is heelwat om te doen, die eetplekke is baie lekker, veral vir mense wat hulle eie ding wil doen of visvang."
"Lieflike restaurante met heerlike kos te kies en te keur. Kan beslis Ryan's Kitchen aanbeveel."
St Michael's-on-Sea, Escape From Durban
Ipanema 6"Dit is baie gerieflik en jy kan binne minute na ander vermaaklikhede toe ry. Dis skoon en netjies."