Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4042 reviews.
South Coast, Escape From Durban
Rocky Bay Resorts Caravan Park"Baie lekker, maar die rommel is stadig besig om 'n probleem te raak!"
"Pragtige ongerepte natuur. By hek na Cape Vidal. Klomp opsies van swem- en visvangstrande."
Southbroom, Escape From Durban
San Lameer Villa 2008"Southbroom is a few kilometers away from San Lameer, and is a lovely village with a good beach."
"Besoek Margate een maal 'n jaar vir die laaste 31 jaar. Die natuurskoon is fantasties maar die dorp self het baie agteruitgegaan. Die snuffel en spesialiteitswinkels van vroeër jare bestaan nie meer nie. Dit is maar dieselfde wat gebeur met dorpe wanneer winkelsentrums gebou word. Ons het onveilig gevoel om deur die dorp te ry so ek sal nie sommer daar stap nie maar as jy die area ken en weet waar om te swem, kuier en shop sal jy die tyd geniet."
Richards Bay, Escape From Durban
Son-en-See 2"There is unfortunately not much to do in Richards Bay. Movies, beach and restaurant - fun farm not impressive and food expensive for what you get! Reptile Park very expensive, we were only there for our daughters Matric Dance & doubt if we will go to visit the town again."
"Soos meeste van ons paaie in SA is dit 'n ervaring om via die N2 te reis met talle vragmotors op die roete. Maar St Lucia self maak op vir al die slegte reis ervarings. Die dorp mag dalk te stil wees buite skoolvakansies maar ons het dit waardeer. Die pad na die strand toe is vervalle maar toegangsbeheer verseker dat die area veilig is. Die dorp is skoon en daar is meer as voldoende winkels en restaurante."
"Mtunzini is ‘n pragtige skoon en veilige dorp met volop geleentheid om voëls te kyk. Daar is ook goeie voëlgidse in die omgewing beskikbaar. Die dorp is baie rustig met 'n pragtige strand en reservaat."
"Eshowe is ‘n pragtige, skoon en veilige dorp met volop geleentheid om voëls te kyk. Daar is ook goeie voëlgidse in die omgewing beskikbaar."
"Ballito is n uitstekende wegbreekplek, weens die kwaliteit van die beskikbare verblyf en die twee winkelsentrums. Daar is 'n verskeidenheid van lekker swemstrande en die voetpaadjie langs die see is tops."
"Lovely area St. Michael's on Sea. Our little grandson (4 years old) calls this the "Angel Beach"."
Pennington, Escape From Durban
Grace on Minerva"Pennington has a large number of good restaurants, surprising for a place of its size. Just for interest for those visitors of over 60, Spur in nearby Scottburgh has a Tuesday special of 50% off any meal for over 60s."
South Coast, Escape From Durban
Bazley Heights"Deur die jare het ons soveel unieke juwele ontdek aan die Suidkus - dié keer was geen uitsondering nie. Ons honde reis saam vir ons eie veiligheid en ons werk elke keer aangenaam verras met hoe welkom hulle dikwels is. Mens moet net vooraf uitvind. Die weer is wonderlik dié tyd van die jaar."
"Beautiful. Natuurskoon. Een van die min plekke in Suid-Afrika wat sy natuur mooi skoon hou en niks agteruitgaan. "
"Very clean, friendly destination, quiet and lots of shops side by side or within walking distance."
"Restaurants around are very beautiful, especially Fiamma Grill restaurant, their food is very very delicious, especially breakfast. This restaurant is breathtaking and their staff is so helpful and very kind. Simbiosis spa is very very beautiful, we met two ladies, they were very nice to us on the 25th of June."