Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4042 resensies.
Willard's Beach, Ontsnap Uit Durban
205 Les Mouettes"For the first time ever, I was disappointed to see that there was quite a bit of litter on the beaches. Very sad as the beaches are so beautiful. "
"Ballito has always been my favourite holiday location, so much as I have been looking to buy an apartment there now."
Hibberdene, Ontsnap Uit Durban
Miami Vakansie Woonstel"Goed vir mense wat niks wil doen nie en net rus."
"Rustige buurt. Probeer Sea Park Indian Delights vir egte Indiese kosse. Port Shepstone gholfbaan het uitstekende spesiale aanbiedings as jy laat in die dag wil speel. Addington Spar is klein, maar voldoende. "
"A very beautiful place to be, but the people like to take their dogs to the beach where we want to swim and relax."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Flamboyant 10"Cape Vidal is binne kort ry afstand en dit is gewis die mooiste en lekkerste strand in Suid-Afrika. St. Lucia is 'n heerlike klein dorpie. Ons het heelwat plekke opgemerk en besoek waarvan ons nie voorheen geweet het nie."
Southbroom, Ontsnap Uit Durban
Vervet's Crest Holiday Apartment"Quaint little town, locals are very friendly and we felt safe."
"Dit is baie bebos oorkant die straat van die huis en kothuis en dit maak mens effens onveilig voel."
Willard's Beach, Ontsnap Uit Durban
The Manors 38"Willard's beach is baie mooi, maar verkies Clarke's bay vir kinders."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
17 Manzini Chalets"Beautiful, nature at it’s prettiest. Where else can you go and see hippo strolling down the Main Street in town? Awesome. "