Verified Reviews

Escape From Durban

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban

Rated 4.4 out of 5 based on 4116 reviews.

Margate, Escape From Durban

Branderkant 7

"Margate het baie agteruit gegaan. Persoonlik het ek nie veilig gevoel om in die strate te loop nie."

Hilton, Escape From Durban

The Barn

"Baie mooi dorp. Voel soos 'n ander land, dalk êrens in Europa. "

Ballito, Escape From Durban

Ballito Bay Holiday Apartments

"Very clean and lively place. Everything is so close and in walking distance."

St Lucia Estuary, Escape From Durban

Flamboyant 17

"Some of roads, beach, ablution blocks are not up to scratch."

Zimbali Estate, Escape From Durban

13 Yellow Wood

"Sekuriteitstelsels baie kompleks en verwarrend. Administrasie vir sekuriteit te veel! Sal nie maklik weer daar tuisgaan nie. "

Umhlanga, Escape From Durban

13 The Shades

"Pragtige vakansie bestemming en 'n lewendige dorp. Alle winkels is loopafstand en 'n baie lekker staproete op die promenade wat veilig is en baie netjies gehou word. Umhlanga is beslis vir my die dorp om te besoek aan die Noordkus van Kwazulu Natal."

Ramsgate Beach, Escape From Durban

Meerkat Manor

"Baie lekker strand en heelwat om te doen."

Herrwood Park, Escape From Durban

La Loggia B&B

"It is near shopping Mall and near the Beach."

St Lucia Estuary, Escape From Durban

Villa Mia 12

"Ons is al vanaf vroeg 1970 gereelde besoekers aan St Lucia maar ongelukkig kan ons die afgelope jare elke keer agteruitgang bespeur. Dit is nie meer 'n visvang paradys nie en dit wil voorkom of niks gedoen word aan die riete wat die meer toegroei nie. Bote kan nie eens meer te water gelaat word nie, die riete het die hele plek oorgeneem. Om Cape Vidal toe te ry is maar al wat mens kan doen maar die ape daar is so agresief dat dit ook nie meer 'n plesier is nie. Het my vrou se kos uit haar hand geneem. Wanneer jy hulle verjaag, wys hulle tande en kom nader."

Selection Beach, Escape From Durban

Spindrift Guest House

"It’s very great and peaceful. Great when you want peace and be away from the city."

St Lucia Estuary, Escape From Durban

62 The Bridge

"Many attractions. Lots to see and do either drive in the park looking for animals or enjoy a day on the beach. Highly recommended."

Port Edward, Escape From Durban

Sea Breeze self-catering Accommodation

"Lovely beaches, lots of sight seeing and plenty of fish in the sea!"

Shelly Beach, Escape From Durban

Surf Bay Sands 76

"Shelly Beach is a great place."

Shelly Beach, Escape From Durban

Surf Bay Sands 76

"Shelly Beach is central and very convenient. "

Ramsgate Beach, Escape From Durban

Shemara

"Ramsgate is ons hoofkeuse as ons vakansie hou."

Zinkwazi Beach, Escape From Durban

CHM Beachfront cottage

"Gedurende piekseisoen is die parkeerarea by die hoofstrand totaal ontoereikend aangesien dit toegang tot die swemstrand, pizza-hut sowel as skibootklub se strandrestaurant bied. Die lagoon is ontoeganklik vir mense wat nie aangrensend daaraan verblyf het nie al word dit as toeriste-aantreklikheid genoem. Die huise met direkte strandtoegang weg van die hoofstrand is egter heerlik rustig en privaat. "

Shaka's Rock, Escape From Durban

7 Villa Flamenco

"Shaka's Rock het nie regtig 'n swemstrand nie, maar die lagoon en getypoel is baie lekker, veral vir die kinders. As jy onder toesig in die see wil swem moet jy na Ballito se hoofstrand ry ongelukkig. "

Uvongo, Escape From Durban

Saints View Resort Unit 21

"Baie lekker strand wat beskut is teen die meeste wind. Geen ongewensde elemente wat in die aand en deur die nag langs die strand kom drink nie. Is baie veilig - kan in die oggend vrou-alleen gaan stap."

Port Edward, Escape From Durban

Genade Selfsorg Eenhede

"Have plenty of different beaches, T.O. Beach and Glenmore to not crowded. Not to far from Margate and Ramsgate. Wild Coast Sun with in 5 minutes drive."

Ballito, Escape From Durban

Le Paradis Holiday Resort

"Simply the best holiday destination!"

Page
Page 80 - Showing 2371 to 2400

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers