Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4042 resensies.
"We went out of season and enjoyed the peace and solitude. Great place for a much needed break and rest."
Ifafa Strand, Ontsnap Uit Durban
Chalet Mitton"It is great, peaceful, wonderful and enjoyable. My kids and I loved it. "
Margate Beach, Ontsnap Uit Durban
Margate Sands"There was also an extremely loud sound that started early in the morning. Sounded like a massive machine or air conditioner going. Was really off putting when having a peaceful ocean holiday. "
Hibberdene, Ontsnap Uit Durban
Miami Vakansie Woonstel"Daar is alles wat jy benodig sommer in loopafstand, en die mense is ook vriendelik."
Port Edward, Ontsnap Uit Durban
Miramarcove 22"Port Edward is a great getaway destination from the city."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Flamboyant Holiday Flats"Veel mogelijkheden voor een vakantie. Mooie natuur en strand."
Windsor-on-Sea, Ontsnap Uit Durban
Oceans 1101 no 11"Sea view is beautiful. We loved standing at the balcony just to listen to the sea sound. We are happy about our stay."
Pennington, Ontsnap Uit Durban
18 on Douglas"We are considering buying property in Pennington to retire there. "
Hibberdene, Ontsnap Uit Durban
Hibberdene River Resort Unit 98"A great beach, although the shops were very hectic. "
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
African Ambience Guest House"Dit was 'n maklike ry van Johannesburg via die N17 en N2."
"Uvongo is 'n baie lekker plek om te gaan vakansie hou, jy moet net kyk waar jy bespreek sodat jy nie jou geld in die water gooi nie."
Richardsbaai, Ontsnap Uit Durban
Daai Plek Holiday Home"My persepsie was dat Richardsbaai 'n nywerheidsdorp en hawe is, maar dit was 'n aangename verrassing! Ons het maar oorgebly dat die pad tussen Durban en St. Lucia nie te lank word nie, maar ons het lank op die pier vertoef en die restaurant op die Waterfront geniet."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Flamboyant 10"Dit is asemrowend mooi en rustig, maar hoewel ek die gevoel het dat dit deur en deur 'n toeriste-ekonomie is, is die aanwysings na bv. die strandmeer vir (nuwe) toeriste karig. (Selfs die GPS was deurmekaar.) Hoewel curio's oral beskikbaar is, is die verkopers nie lastig nie - komplimente met die balans!"
Leisure Bay, Ontsnap Uit Durban
Lekker Rus en Vis"Veilig, mense kan dalk bietjie vriendeliker wees. Ek dink iemand kan 'n besigheid begin waar hulle iets soos scooters of gholfkarretjies uithuur, om rond te ry in Leisure Bay-area. Ook kort daar 'n strandwinkeltjie, alhoewel daar 'n winkeltjie is, is dit 'n ent se stap, baie opdraande. Maar fantastiese plek."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Jy kan lekker wegkom van die stadslewe in die wonderlike natuur van St. Lucia."
"Howick is lovely and close to many wonderful sights and interesting places for visitors. Loved exploring the midlands area. "
Pennington, Ontsnap Uit Durban
Pennington Retreat"Pennington is 'n rustige dorpie. Half weggesteek van al die gejaag. Dis groen en bebos en skep 'n rustige atmosfeer. Naby genoeg aan ander strande om te ry en plekke te besoek. "