Verified Reviews

Escape From Durban

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban

Rated 4.4 out of 5 based on 4203 reviews.

Munster, Escape From Durban

Lala @ C

"Baie stil. Nie veel winkels nie, maar dit is baie mooi omgewing."

Munster, Escape From Durban

Lala @ C

"Baie sentraal geleë tussen verskeie strande, en die natuurskoon is fantasties."

St Lucia Estuary, Escape From Durban

11 St Lucia Sands

"Het elke dag Cape Vidal toe gery. Dis 'n pragtige skoon strand."

Ballito, Escape From Durban

Zimbali View Eco Guesthouse

"Baie rustiger in Ballito as Umhlanga."

St Lucia Estuary, Escape From Durban

Oppi Rotse

"Als was baie lekker, maar die plek lyk vervalle by party plekke, die badkamers by die strande word elke dag skoongemaak, want ons was al vroegoggend daar by die see, main beach, maar dit vrot van die urine, dis ondraagbaar, jy weet nie of die water indie badkamer urine is of die vloer wat gewas is nie, daar moet hulle definitief plan maak, anders was al goed. "

Umhlanga, Escape From Durban

Ridgesea Guest House

"Daar is nie parkering in Umhlanga nie. Dit is 'n groot probleem. "

St Lucia Estuary, Escape From Durban

Tree Top Village @ Urban Glamping

"I have been going to St Lucia since I was a small child and I shall continue to go until I die. Treat yourself to a Cape Vidal visit as well."

Port Shepstone, Escape From Durban

Soleil South Coast

"Ons was in Port Shepstone oor Desember - Januarie en daar was nie vreeslik baie mense op die strand nie. Strande is skoon en die area is heelwat veilig."

St Michael's-on-Sea, Escape From Durban

La Carona 3

"Sou net beter beheer wou gehad het tydens Kerstyd in die parkeerarea by die strand. Polisie moes op 'n tyd streng beheer toepas."

Hibberdene, Escape From Durban

Hibberdene River Resort Unit 98

"Sal nie aanbeveel oor nuwe jaar nie, was verskriklik besig en uiters gepak."

Ramsgate, Escape From Durban

Blue Door Self-Catering Accommodation

"Rustige dorpie, maar vergeet om by die Waffle House in te gaan binne seisoen."

Margate, Escape From Durban

The Homestead Margate

"Margate nie my gunsteling plek nie, Ramsgate is net 'n klipgooi ver, strand is nie so gepak soos Margate."

Ramsgate Beach, Escape From Durban

Gracelands Beach Lodge

"Rock pools were amazing, not too busy lovely place family loved it."

Mtunzini, Escape From Durban

The Floral Cottage

"Baie rustige lekker kuierplekkie."

Southport, Escape From Durban

Seashells Cottage

"Ideale bestemming vir mense wat verkies om nie omring te wees met massas mense nie. Daar is 'n granny pool by albei strande, wat heerlik is vir jonger kinders. Blouvlagstrand is nie té vol nie, en naaste dorp met winkels is Port Shepstone, net paar km weg. "

St Lucia Estuary, Escape From Durban

Ingwenya Lodge

"Was baie lekker, maar hulle kan meer aandag gee aan plekke, party plekke is vervalle en die badkamers by die strande is baie vuil en stink vreeslik. Alhoewel elke oggend dames is wat daar skoonmaak kan ek regtig nie sien wat hulle skoonmaak nie "

Umhlanga, Escape From Durban

Shelbourne Boutique Lodge

"Umhlanga is the cleanest and an awesome travel destination. "

Clansthal, Escape From Durban

Ocean Tribe Garden Cottage

"Great rustige strand, goeie terapie vir gedagtes skoonmaak!! 10/10"

Thompson's Bay, Escape From Durban

9 Chaka Sands

"So baie kuierplekke heerlike strand en getypoel met lewensredders maak dit die ideale vakansie-bestemming. Salt Rock se Tiffany inkopiesentrum is minder besig as Ballito se Super Spar en net om die draai van Thompsons Beach."

Margate Beach, Escape From Durban

Boulevard 14

"Dis 'n uitstekende beach."

Ramsgate Beach, Escape From Durban

Anthurium 788

"Kort vir seker net 'n groter strandwinkel."

Page
Page 83 - Showing 2461 to 2490

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers