Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4326 resensies.
Selection Beach, Ontsnap Uit Durban
Spindrift Guest House"It’s very great and peaceful. Great when you want peace and be away from the city."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
62 The Bridge"Many attractions. Lots to see and do either drive in the park looking for animals or enjoy a day on the beach. Highly recommended."
Port Edward, Ontsnap Uit Durban
Sea Breeze self-catering Accommodation"Lovely beaches, lots of sight seeing and plenty of fish in the sea!"
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Fishermans Flat and House"Iets besonders! Plek van wonder!"
Zinkwazi Beach, Ontsnap Uit Durban
CHM Beachfront cottage"Gedurende piekseisoen is die parkeerarea by die hoofstrand totaal ontoereikend aangesien dit toegang tot die swemstrand, pizza-hut sowel as skibootklub se strandrestaurant bied. Die lagoon is ontoeganklik vir mense wat nie aangrensend daaraan verblyf het nie al word dit as toeriste-aantreklikheid genoem. Die huise met direkte strandtoegang weg van die hoofstrand is egter heerlik rustig en privaat. "
Shaka's Rock, Ontsnap Uit Durban
7 Villa Flamenco"Shaka's Rock het nie regtig 'n swemstrand nie, maar die lagoon en getypoel is baie lekker, veral vir die kinders. As jy onder toesig in die see wil swem moet jy na Ballito se hoofstrand ry ongelukkig. "
"Baie lekker strand wat beskut is teen die meeste wind. Geen ongewensde elemente wat in die aand en deur die nag langs die strand kom drink nie. Is baie veilig - kan in die oggend vrou-alleen gaan stap."
Port Edward, Ontsnap Uit Durban
Genade Selfsorg Eenhede"Have plenty of different beaches, T.O. Beach and Glenmore to not crowded. Not to far from Margate and Ramsgate. Wild Coast Sun with in 5 minutes drive."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
AmaZulu Lodge"This is a winter destination for me. Summer is just too humid and hot. "
"Margate main strand is glad nie lekker nie, die toilet-fasiliteite is net 'n helse probleem, ons kuier nooit in Margate nie, ons gebruik die strande by Uvongo of Blue Lagoon-area."
"Awesome little village, very private and quiet. Be aware that connectivity is very patchy on most networks. "
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
9 The Bridge"Visiting Cape Vidal will cost a family of 4 about R258."
Ramsgate Beach, Ontsnap Uit Durban
Periwinkle 1"Baie lekker strand met lewensredders. Blue Lagoon restaurant wat letterlik op die strand is, het die lekkerste vis! "
Sunwich Port, Ontsnap Uit Durban
Jacobs Cottage by the Ocean"Die omgewing is baie stil met buurtwagte wat patrolleer en gedurende ons verblyf geensins tehore gekom van inbrake nie. 'n Mens voel baie veilig."